Kuslangs Instandhouding/Handyman

Kuslangs Instandhouding/Handyman Jong man wat werk in en om die huis doen

Would you like your own Wood-fired Hot Tub?
14/12/2021

Would you like your own Wood-fired Hot Tub?

SPEELGOED KOMBUISR1 800-00Bestel betyds vir Kersfees.Volgens u spesifieke Kleure.Gordyntjie en lappies ingesluit.*plasti...
17/09/2021

SPEELGOED KOMBUIS
R1 800-00

Bestel betyds vir Kersfees.
Volgens u spesifieke Kleure.

Gordyntjie en lappies ingesluit.
*plastiek speelgoed NIE ingesluit NIE

* pakplek vir speelgoed agter gordyntjie
*oond deur maak oop, met rak in
*Stoof plate kan afhaal
Sodat daar uitrol plek is vir deeg/klei uitrol en af druk.
*was bakkie (plastiek skottel) haal maklik uit om skoon te maak

jou kleure
/Pophuis/Speelskole

Hout spieeltafel en Werksbank vir seuns kan ook op aan vraag gemaak word.

KONTAK BRÉMER
Sel 060 698 4597

Unieke potte!Plante!TuinbenodighedeVrydag en Saterdag langs Oom Sakkie.2de Straat 16 KleinmondSel 0606984597
10/09/2021

Unieke potte!
Plante!
Tuinbenodighede

Vrydag en Saterdag langs Oom Sakkie.
2de Straat 16 Kleinmond
Sel 0606984597

Plante te koopKontak ReinhardtSel 0825020540
11/09/2020

Plante te koop
Kontak Reinhardt
Sel 0825020540

Kontak Brémer by sel 0606984597 indien u werk in en om die huis het oor Desember.  Vakansie huis eienaars, reël ook met ...
09/12/2017

Kontak Brémer by sel 0606984597 indien u werk in en om die huis het oor Desember. Vakansie huis eienaars, reël ook met Brémer indien u werk in die nuwe jaar wil laat doen, dit is net maklik om werk te beplan terwyl huiseienaar self teenwoordig is.
Stoor die selnommer op u foon indien u oor die GROOT DAE huishoudelike of tuinvullis wil laat wegry, en vertel asb vir vakansiegangers ook.

DESEMBER IS AMPER HIER EN DIE TYD RAAK MIN OM U HUIS 'N MAKE OVER TE GEE. VIR ENIGE WERK GROOT OF KLEIN KONTAK BRÉMER VA...
25/09/2017

DESEMBER IS AMPER HIER EN DIE TYD RAAK MIN OM U HUIS 'N MAKE OVER TE GEE. VIR ENIGE WERK GROOT OF KLEIN KONTAK BRÉMER VANDAG NOG VIR 'N KWOTASIE. SEL 0606984597

Address

Kleinmond
7195

Telephone

+27606984597

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kuslangs Instandhouding/Handyman posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category