23/05/2025
Ons is só trots op ons handewerk, ons moes eers bietjie spog!☺️
'n Kliënt het gekom met n versoek. Sy het tuinhekkie gesoek, ons het dit vir haar gebou en opgesit!!!🤩
Wat d**k julle hiervan? Laat weet ons gerus in die comments😁
Indien jy iets gedoen wil hê, skakel vandag nog vir CB Projects📲
083 462 3951
078 253 0917