27/05/2025
Elektrisiën Gesoek – Sluit by ons span aan!
Ons dinamiese elektriese diensmaatskappy is op soek na 'n geskoolde en betroubare elektrisiën om ons groeiende span te versterk. As jy trots is op jou werk, oplossingsgedrewe is en 'n passie het vir die elektriese bedryf, wil ons jou graag ontmoet!
Plek: Klerksdrorp
Posvlak: Voltyds
Salaris: R14 000 - R16 000 volgens ervaring en vaardighede
Vereistes:
✅Geldige kwalifikasie as 'n elektrisiën (red seal of soortgelyk)
✅Ten minste 2 jaar praktiese onderving
✅Geldige rybewys (Klas B)
✅Goeie kennis van elektriese installasies, foutopsporing en instandhouding
✅Eie hand-gereedskap
Stuur jou CV na: [email protected] 📧(Onderwerp: Elektrisien/Electrician)
Sluitingsdatum vir aansoeke: 13 Junie 2025