S2 Tech Security

S2 Tech Security We take pride in our longstanding commitment to providing top-notch security services.

With a track record spanning back to 2005, we have emerged as a leading force in the security industry, specializing in close protection, guarding, and armed escorting.

02/06/2025
17/11/2024
Die Design & Print Labs en S2 Tech Security span was bevoorreg om gasheer te wees vir die Media Launch van die opkomende...
08/04/2024

Die Design & Print Labs en S2 Tech Security span was bevoorreg om gasheer te wees vir die Media Launch van die opkomende marathon wat later hierdie maand gaan plaasvind, die Inaugural Annual Bill Rowan Three Bridges Ultra Marathon!

Skryf vandag nog in om deel te neem aan hierdie historiese gebeurtenis. Volg die skakel in die kommentaar afdeling om in te skryf.

Geseënde Paasfees!Ons as S2 Tech Security span wil graag al ons kliënte 'n geseënde Paasfees wens. Geniet die tyd saam m...
28/03/2024

Geseënde Paasfees!

Ons as S2 Tech Security span wil graag al ons kliënte 'n geseënde Paasfees wens. Geniet die tyd saam met familie, braai dat die chops spat en eet die hele boks paaseiers op! (jy weet jy wil😉)

As jy bekommerd is dat iemand anders as die paashaas dalk 'n draai gaan kom maak in jou huis, kontak ons gerus vir puik sekuriteits- dienstes.

Sales: 071 604 0484
Beheerkamer: 071 604 0235

S2 Tech Security het vanoggend 'n jong verdagte vasgetrek wat besig was om staal te steel in Cedrella, sommer binne die ...
18/03/2024

S2 Tech Security het vanoggend 'n jong verdagte vasgetrek wat besig was om staal te steel in Cedrella, sommer binne die gebou self! 'n Saak van inbraak en diefstal is oopgemaak by SAPS.

Raak deel van die sekuriteits- maatskappy wat hard aan die werk is om 'n verskil te maak. Kontak ons gerus om uit te vind hoe ons kan help om jou huis/besigheid veiliger te kan maak.
Sales: 071 604 0484
Control room: 071 604 0235

Address

23 Jameson Street
Koster
0348

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when S2 Tech Security posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to S2 Tech Security:

Share