Melissa Le Roux

Melissa Le Roux - Depression
- Emotional Intelligence
- Anxiety Disorders
- Bereavement and Loss
- Trauma

*Monday
Letsitele 14:00-17:45
*Tuesday
Tzaneen 13:00-15:45
*Wednesday
Tzaneen 13:00-15:45
*Thursday
Letsitele 14:00-17:45
*Friday
Letsitele 14:30-16:15

10/12/2024
11/11/2024

D O G T E R T J I E S &
M E N S T R U A S I E

My POPLAP-kursus is terug!

Vir soveel mammas is die gesprek oor menstruasie, grootword, lyfies en s*ks iets wat soos n berg voor hulle lê. Die meeste mammas wonder oor die wanneer, wat en hoe als verduidelik moet word. In hierdie POPLAP-kursus vir mammas met dogters tussen 8 en 10 (afhangende van jou dogter se ontwikkeling, haar maats, haar nuuskierigheid en sommer net die voorbereiding wat jy wil doen) help ek om die geselswerk makliker te maak. Hierdie is n voorbereidende kursus wat al die aanvanklike detail hanteer van menstruasie, borsontwikkeling en grootword. Dis n basiese wegtrekgesprek - jou dogtertjie word nie rypgedruk, blootgestel of onnodig nuuskierig gemaak nie.

Hierdie onderwerp van grootword en al die girlie goodies wat daarmee saamgaan is sulke kosbare gesprekke. Dit kan soveel beteken vir mammas én hul dogters teen die tyd dat die dogters tieners is en later in hulle lewe beste vriendinne is met hul ma's.

Dis aanlyn en beskikbaar om deur te werk in julle eie tyd. Dis beskibaar vir 3 maande vanaf aankope.

Hierdie kursus gaan iets wees wat julle só geniet. Jy gaan verstom staan oor hoe lekker die geselsies en lag gaan wees.

Kry jou kursus hier

https://grethawiid.co.za/course/jou-poplap-se-puberteit/

06/08/2024

When it comes to handling misbehavior, parents should aim to find effective consequences for their children—not punishments. Here are 5 tips that can make a big difference.

06/08/2024

Address

Letsitele

Opening Hours

Monday 14:00 - 17:45
Tuesday 13:00 - 15:45
Wednesday 13:00 - 15:45
Thursday 14:00 - 17:45
Friday 14:30 - 16:15

Telephone

+27641013698

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Melissa Le Roux posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Melissa Le Roux:

Share