Roofxpert - Middelburg

Roofxpert - Middelburg We treat your roof like itโ€™s protecting our own family.

36 Month Water Tight Warranties on all repair work

Established in 1997
(1)

Die beste geskenk vir enige pa? Minder probleme ๐Ÿ˜„ RoofXpert se: โœ”๏ธ Professionele herstelwerk โœ”๏ธ Onderhoud โœ”๏ธ 36 Maande W...
17/06/2026

Die beste geskenk vir enige pa?
Minder probleme ๐Ÿ˜„

RoofXpert se:
โœ”๏ธ Professionele herstelwerk
โœ”๏ธ Onderhoud
โœ”๏ธ 36 Maande Water Tight Warranty
beteken minder stres op pa se skouers

Vir al die paโ€™s wat altyd herstel, regmaak en beskerm ๐Ÿ‘ Hierdie maand vier ons julle ๐Ÿ˜„ En onthouโ€ฆ selfs paโ€™s hoef nie al...
15/06/2026

Vir al die paโ€™s wat altyd herstel, regmaak en beskerm ๐Ÿ‘

Hierdie maand vier ons julle ๐Ÿ˜„

En onthouโ€ฆ
selfs paโ€™s hoef nie alles self op die dak te doen nie.

Ontspan bietjie en laat RoofXpert die harde werk doen
โœ”๏ธ Dak herstelwerk
โœ”๏ธ Onderhoud
โœ”๏ธ Waterdigting
โœ”๏ธ Dakverf
Alles saam met โ€˜n 36 maande Water Tight Warranty

William Says:Dit is baie goedkoper om 'n probleem vroeg op te spoor as om later deur hom te kan kyk ๐Ÿ˜„๐Ÿ‘Party mense noem d...
12/06/2026

William Says:
Dit is baie goedkoper om 'n probleem vroeg op te spoor as om later deur hom te kan kyk ๐Ÿ˜„๐Ÿ‘

Party mense noem dit 'n dakvenster,
Ons noem dit 'n probleem.

Wanneer 'n dak lank genoeg sonder onderhoud gelaat word,
verander klein probleme gewoonlik in groot gate,
groot skade en groot rekeninge.



Rubberising maak die probleem toe, maar vat dit nie weg nie. โŒโŒโŒWater wat onder rubber vasgevang word, veroorsaak gewoon...
10/06/2026

Rubberising maak die probleem toe, maar vat dit nie weg nie.
โŒโŒโŒ

Water wat onder rubber vasgevang word, veroorsaak gewoonlik groter skade later as wat daar oorspronklik was.

Jou dakplate roes vinniger, lekke verskyn makliker en jou dak word n broeiplek vir skimmel en muf (om 'n paar probleme te boem)

โ€™n Dak moet herstel word,
nie net toegesmeer word nie.

09/06/2026

A glimpse behind the scenes ๐Ÿคฉ

Sokkies is okayโ€ฆ maar โ€™n nuwe laag verf op die dak is beter ๐Ÿ˜„ Bederf die man van die huis hierdie Vadersdag met โ€˜n nuwe ...
08/06/2026

Sokkies is okayโ€ฆ
maar โ€™n nuwe laag verf op die dak is beter ๐Ÿ˜„

Bederf die man van die huis hierdie Vadersdag met โ€˜n nuwe laag verf op die dak
โœ”๏ธ RoofXpert doen slegs Airless Roof Spray Painting, om te verseker dat jou verf egalig is, nie onder jou dakteรซls ingewurg is nie en dat daar nie kwasmerke agterbly nie

Jy hoef nie die kontrakteur te gebruik wat die versekering voorstel nie. Dis jou premie, jou dak en jou keuse.  Baie ver...
03/06/2026

Jy hoef nie die kontrakteur te gebruik wat die versekering voorstel nie.

Dis jou premie, jou dak en jou keuse.

Baie versekeringmaatskappy kyk eerder na wie die goedkoopste oplossing bied, in plaas van wie die beste oplossing bied.๐Ÿ˜„

Kies die mense wat die probleem reg oplos,
nie net toesmeer nie.

Pa doen genoeg ๐Ÿ‘Hierdie Vadersdag, laat hom eerder rugby kyk, braai of ontspan ๐Ÿ–ฅ๐Ÿ”ฅ๐ŸŽฃRoofXpert sal die harde werk op die da...
01/06/2026

Pa doen genoeg ๐Ÿ‘

Hierdie Vadersdag, laat hom eerder rugby kyk, braai of ontspan
๐Ÿ–ฅ๐Ÿ”ฅ๐ŸŽฃ

RoofXpert sal die harde werk op die dak doen.
โœ”๏ธ Dak herstelwerk
โœ”๏ธ Onderhoud
โœ”๏ธ Waterdigting
โœ”๏ธ Dakverf
& meer

๐Ÿ“ƒ Alles saam met 'n 36 Maande Water Tight Warranty

๐Ÿ“ฃ Hou ons blad dop vir ons Vadersdag specials gedurende Junie

28/05/2026

The satisfying process of Airless Spray Painting โœจ๏ธโœจ๏ธ

Watch how Jerry is carefully giving this roof a fresh look ๐Ÿ˜

Airless roof spray painting gives a smoother, more even finish with better coverage and adhesion, without gluing tiles together or leaving thick brush marks behind.

Om jou dak te verf gaan nie net oor die kleur wat jy kies nie,
dit gaan baie meer oor HOE daai kleur opgesit word.





Goedkoop werk spaar geld, tot dit meer geld kos. ๐Ÿ”„๐Ÿ“ˆ Die goedkoopste kwotasie is nie altyd regtig die goedkoopste nie. Mo...
27/05/2026

Goedkoop werk spaar geld, tot dit meer geld kos.
๐Ÿ”„๐Ÿ“ˆ

Die goedkoopste kwotasie is nie altyd regtig die goedkoopste nie.
Moenie twee keer vir dieselfde ding betaal nie.

WhatsApp ons op 082 684 3836 vir ons gids wat jou vertel hoe om โ€˜n goeie kontrakteur vir jou dak uit te ken ๐Ÿ”

Address

Bhimy Damane Street
Middelburg
1050

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Sunday 09:00 - 17:00

Telephone

+27826843836

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Roofxpert - Middelburg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Roofxpert - Middelburg:

Share