JAJO Projekte

JAJO Projekte Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from JAJO Projekte, Construction Company, Spekbos 7, Mosselbaai.

2025 Westwood drive Pinnacle point.Enig in sy soort, soos vertoon in Augustus uitgawe van  SA HOME OWNERS tydskrif!! Bai...
30/07/2025

2025 Westwood drive Pinnacle point.
Enig in sy soort, soos vertoon in Augustus uitgawe van SA HOME OWNERS tydskrif!!
Baie dankie aan ons wonderlike kliƫnte dat ons julle " Coastal dream" kon verwesenlik!
Well done Andre Mare en span!! Asook al ons subkontrakteurs!!
Dankie Tertius Du Toit du Toit vir die mooi foto's.

2024 Bushbuck drive Pinnacle point. J**o Projekte het weer eens 'n pragtige huis met uitstekende vakmanskap in Pinnacle ...
07/11/2024

2024 Bushbuck drive Pinnacle point.
J**o Projekte het weer eens 'n pragtige huis met uitstekende vakmanskap in Pinnacle Point opgerig, wat die natuurlike skoonheid van die tuinroete omgewing perfek aanvul."
Janko, Hein en span, asook al die subkontrakteurs welgedaan!! Ek is trots op julle!!
der Merwe Orffer Architecture

2023, 40 jaar!! Strandsalie straat 3, Village on sea,  Mosselbaai. Janko, jy en jou span maak ons trots!!Vertoon in Home...
04/06/2024

2023, 40 jaar!! Strandsalie straat 3, Village on sea, Mosselbaai.
Janko, jy en jou span maak ons trots!!
Vertoon in HomeOwner Junie 2024.
Dankie Tertius Du Toit inzpire Photography & Videography vir die mooi fotos.

2023. Ons vier 40jaar in die boubedryf met hierdie pragstuk in Vygie straat, Village on sea,  Mosselbaai. Andre Mare jy ...
03/06/2024

2023. Ons vier 40jaar in die boubedryf met hierdie pragstuk in Vygie straat, Village on sea, Mosselbaai.
Andre Mare jy en jou span maak ons trots!!

Wildekamfer straat, Village on sea. 1983 tot 2023, ons vier 40 jaar vanjaar!Welgedaan weer eens Andre Mare   en ons span...
03/06/2024

Wildekamfer straat, Village on sea. 1983 tot 2023, ons vier 40 jaar vanjaar!

Welgedaan weer eens Andre Mare en ons span.
Fantastiese ontwerp Nadia D'Elboux soos altyd en dankie aan Steve DElboux vir die mooi foto's.

Pragtige huis in Village on sea 2022. Welgedaan weer eens Andre Mare  en ons span. Fantastiese ontwerp Nadia D'Elboux so...
03/06/2024

Pragtige huis in Village on sea 2022.
Welgedaan weer eens Andre Mare en ons span.
Fantastiese ontwerp Nadia D'Elboux soos altyd en dankie aan Steve DElboux vir die mooi foto's.

29/05/2024
Een van ons nuutste toevoegings in 2022 Pinnacle point, huis Bezuidenhout. Nadia van Incredible Design wat n pronkstuk! ...
07/09/2022

Een van ons nuutste toevoegings in 2022 Pinnacle point, huis Bezuidenhout. Nadia van Incredible Design wat n pronkstuk! Janko de Hart veels geluk met hierdie projek! Jy kan trots wees op hierdie!

Ons nuutste toevoeging in Village on sea 2022. Huis du Venage. Ontwerp deur Nadia Incredible design en die mooi foto's i...
07/09/2022

Ons nuutste toevoeging in Village on sea 2022. Huis du Venage. Ontwerp deur Nadia Incredible design en die mooi foto's is deur Steve D'Elboux van pix by Steve geneem. Dankie Andre Mare en jou span vir die mooi afwerking, ons manne van J**o maak n mean team!

Address

Spekbos 7
Mosselbaai
6510

Telephone

+27826526161

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when JAJO Projekte posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share