Kalahari Hunt

Kalahari Hunt Professional Hunter in plains game who enjoy the outdoor live

26/12/2021

More alle jagvriende hoop julle het n wonderlikke kersdag gehad en dat alles goed sal gaan in die nuwe jaar. Beplan n paar opwindende goed vir die jaar

28/01/2021

Jagpryse 2021: Jagplek 25km buite Olifantshoek NK.
Gemsbokke R5000
Kudu R12500
Jong Bulle R42KG karkas
Koeie R42kg Karkas
RHB R4200
Eland koei
Jong bul R42kg karkas
Eland trofee R22000
Blesbok ram R2200
Ooi R1800
Spring Ram R1650
Ooi R1350
Vlakvark R22kg Karkas
Vlakvark 10" R2700
Swartwitpens R27000

Jagvoertuig R900p/d 4 persone
Dagfooi Jagter R450pp/d
Nie Jagter R350pp/d
Slag grootwild R150
klein R75
Koelkamer R200p/d
Selfsorg kamp Hout en water voorsien R300pp/d

Indien u belangstel om n jag te boek slegs deur e-pos
[email protected]
Boek vroegtydig om teleurstelling te oorkom.

Lekker gejag en mooi varke gekry
26/08/2020

Lekker gejag en mooi varke gekry

Nog n paar
31/05/2020

Nog n paar

Nie sleg nie
29/05/2020

Nie sleg nie

02/03/2020

Kalahari Hunt het vlge wild beskikbaar vir jag. Gemsbokke-R5000.
Kudu Groot-R11000 Jong bulle R40kg Koeie-R4000 BWB bul R4500 Koei- R3500
RHB R4500.
Eland R42/kg Trofee R22000 Blesbok R2250 Ooi R2000
Springbok R1750 Ooi R1400
Steenbok R1800
Duiker R1800
Vlakvarke R20kg Tofee varke R3000
Swartwitpens R33000.
Voertuig indien nie eie R1000 p/d
Koelkamer R150 p/d
Slagfooi R150 per groot dier R75 klein wild
Tent kamp area selfvoorsiennend R300 p/p/d
Dagfooi R300p/p/d
Akkomodasie gastehuis R450p/p/d selfsorg R600p/p/d alle etes ingesluit

27/11/2019

Die droogte rus swaar op die boere mense kom ons almal bid vir uitkoms

So bietjie tyd in die bos spandeer
23/05/2019

So bietjie tyd in die bos spandeer

14/03/2019

Kry lekker reen manne wat nog jagplek soek op die blad is my pryse vir die jaar

18/02/2019

More jag vriende. Pryse as volg:
Gemsbok R4500
Kudu Troffee R10000
Kudu jong bul R40/kg
Kudu koei R3800
BWB bul R3750
BWB koei R3400
RHB R4250
Eland trofee R22000
Eland R40/kg
Blesbok R2200
Blesbok ooi R1800
Springbok R1500
Springbok ooi R1200
Steenbok R1500
Duiker R1500
Vlakvark R20/kg
Vlakvark trofee R2500

Addisionele Koste:
Dagfooi R300pp/d
Slagfooi groot R150p/b
Klein R75p/b
Koelgeriewe R150p/
Jagvoertuig indien nie eie R800p/d Max 4 lede op voertuig

Akkom:
Gastehuis op Olifantshoek R600 slaap 2 per nag
Selfsorg kamp R300pp/dag water en hout word voorsien.
Indien u sou belangstel om n jag te boek kontak besonderhede 0827836096 of e-pos [email protected]

Akko ten volle betaal bevestig u jag kanselasie 30 dae voor jag terugbetaling van 30% 29 dae en minder verbeur u deposito

Kalahari Groete Ian Phillipson

Address

Olifantshoek
8450

Telephone

0836519658

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kalahari Hunt posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kalahari Hunt:

Share