01/09/2024
Die tyd loop so vinnig, ek is baie dankbaar en bly, Orkney Refrigeration Services is vandag 29 jaar oud. Baie dankie aan my familie, al ons personeel, goeie kliënte en betroubare verskaffers wat met ons die reis meegemaak vir die laaste 29 jaar.
Dit is net genade.🙏🏻