18/11/2026
Ons is geleë in Wellington/ Paarl area en werk tot 120km radius buite Paarl. Ons het bekostigbare pryse en lewer goeie diens al vir meer as 50 jaar!
Gaan besoek gerus ons webtuiste vir paar van ons vorige projekte, terugvoering van kliënte en meer inligting.
www.laumosboubk.com
Ons doen gratis kwotasies:
Ons maak 'n datum vas en kom uit om na die projek te kyk en kwoteer vir jou.
Vir direkte kontak:
Buys Laubscher 0828245180 / 0218680431
[email protected]