Zycon projects

Zycon projects We are a Electrical company that specialize in house installations... From all range and sizes..

Our standard of work is is the most outrageous and reliability is what we pride ourselves in...

It 's been a while ,it's been a long time comming!Never the less ..."Better late than never"So was dit geprint in goud g...
13/08/2025

It 's been a while ,it's been a long time comming!
Never the less ...
"Better late than never"
So was dit geprint in goud geel op n toyota siyaya se Sy "Better late than never"
Groot dank aan M E Smith Transport vir die geleenheid om veranderinge te bring by hulle werkswinkel
Beter werk toestand =Goeie produksie

Alle lof en eer aan ons
SKEPPER vir talente en goeie gesondheid om taak voorendag te kan aanpak.

LAAT DAAR LIG WEES
LEEF VIR VERANDERING
LEEF VIR VERSKIL

07/06/2025

Vooreg gewees om eerste Lees kerkdiens te kon Bywoon

Wel van oggend loop ons beker oor van trots en blydskap,en as jy stil sit en praat moet ons se Here  kan jy ni anders en...
07/06/2025

Wel van oggend loop ons beker oor van trots en blydskap,en as jy stil sit en praat moet ons se Here kan jy ni anders en Hom loof en prys ni want niks is ontmoontlik vir hom ni

So n jaar terug het ons nuus ontvang van Witewater kerk wat besig was om te brand,klomp gerugte het die ronte gedoen en ekt. Twee dae daarna self gaan verneem en vir die Here gese ek wil graag bydrae maak.op 20May 2025 ontvang ons n oproep van Erw Charles Goliath om uit te kom om te kom kyk na moontlike oplossings vir herstel van kragnetwerk in die kerk

06 Junie 2025 19:47 is fase 1 van voltooi van herstelwerk en ons was bevoreg om selfde aand kerk leesdiens by te woon

Ons wil graag groot dank uitspreek aan alle rolspellers van groot tot klein wat ons gesteun het moet projek,alle werknemers wat hard yards ingesit het dankie

En dan EERSTE EN EERSTE GOD dankie dat U n jaar terug my hardsboodskap gehoor het, dankie dat u n waarmaker is ,U se op my Perfekte tyd

LEWE VIR VERANDERING

ONS BEKER LOOP OOR

GOD DIE WAAR MAKER

TROTSE MORAWIESE SEUN UIT BUURDORP GOEDVERWACHT

Phs pikkies stem vandag ,voorwaar n mooi gebaar van onderwysers om die kinders in regte rigting te stuur...
28/05/2024

Phs pikkies stem vandag ,voorwaar n mooi gebaar van onderwysers om die kinders in regte rigting te stuur...

Waar daar n rookie trek is die kuier aan...Piketberg H**r sportgrondNederigheid is ons siekteOns is ZyconOns kies om die...
07/07/2023

Waar daar n rookie trek is die kuier aan...
Piketberg H**r sportgrond
Nederigheid is ons siekte
Ons is Zycon
Ons kies om die lig te wees vir ander

07/07/2023
🔊
07/07/2023

🔊

Le geduld aan die dag...Rome was ni in een dag gebou ni
07/07/2023

Le geduld aan die dag...Rome was ni in een dag gebou ni

Sorg altyd dat jy jou beste aan anders gee..
07/07/2023

Sorg altyd dat jy jou beste aan anders gee..

On hulp kom van die allerhoogsteWaar nederigheid en harde werk n daaglikse instelling isN week se sonskyn n lewe se hoop...
07/07/2023

On hulp kom van die allerhoogste
Waar nederigheid en harde werk n daaglikse instelling is
N week se sonskyn n lewe se hoop le in die werk
Ons is Zycon
We choose to be the light

Liefde
11/12/2022

Liefde

Maak gerus kontak vir kwatasies vir enige maintenance werk ect...

24v inverter Changeover switchFULLY LABEL  SO GEMAKLIK SOOS N BABA KAN DIT VERSTAAnMaak gerus kontak vir kwaliteit werk
08/08/2022

24v inverter
Changeover switch
FULLY LABEL
SO GEMAKLIK SOOS N BABA KAN DIT VERSTAAn
Maak gerus kontak vir kwaliteit werk

Address

Piketberg

Telephone

+27781406768

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Zycon projects posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Zycon projects:

Share