PMG Elektries

PMG Elektries Spesialiseer in:
Elektriese heunings. Sonkrag stelsels. Elektriese instalasie van geboue, persele en woongebiede. Alle verkoelings dienste.

Uitreik van Elektriese Nakomings sertifikaat (COC). Verkoop van elektriese materiaal.

Lekker reen gehad in die Kalahari
27/03/2026

Lekker reen gehad in die Kalahari

22/02/2026
Stadig maar seker vorder die werk
18/02/2026

Stadig maar seker vorder die werk

Elektrisieteit is duur, hier is n oplossing. Kontak my vir n kwotasie. Warm somer is oppad. Lugreelings teen n goeie pry...
20/10/2025

Elektrisieteit is duur, hier is n oplossing. Kontak my vir n kwotasie. Warm somer is oppad. Lugreelings teen n goeie prys

Nog n installasie vir n klient
16/05/2025

Nog n installasie vir n klient

Tevrede klient met sy nuwe installasie
06/05/2025

Tevrede klient met sy nuwe installasie

N nuwe projek in die Kalahari bly altyd lekker, al is dit warm
22/01/2025

N nuwe projek in die Kalahari bly altyd lekker, al is dit warm

16/09/2024

Die somer is op ons. Dis nou tyd om jou lugversorgers te laat diens. Kontak ons vir n lekker koel somer. Moenie vergeet van die ou stukkende yskas wat die Kers ete en sappies moet koud hou nie.

Nog n tevrede klient
13/02/2024

Nog n tevrede klient

Address

Hoog Straat 5
Postmasburg
8420

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 16:00

Telephone

+27533131271

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when PMG Elektries posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to PMG Elektries:

Share

Category