15/03/2023
Dis die maand vir GROOT installasies teen KLEIN pryse! Boek nou vir jou agter erf, voor erf, en sommer vir die buurman se grasperk ook!
Ons gras kom met:
🌼 'n 10 jaar waarborg teen sonskade
🌻 'n 8 jaar waarborg op installasie
Ons gras is:
🌼 Lood en kwik vry
🌷 57 Skadelike elemente vry
🌸 Kinder- en diere vriendelik
🌹 Nie-vlambaar
🌺 Waterbesparend
💐 Maklik om te onderhou
🍁 UV Bestand
Ons voorsien ook gras alleenlik vir alle DIY projekte.
Kontak ons vandag vir jou obligasie-vrye kwotasie:
Skakel: 063 276 2413
WhatsApp: 060 372 0937