Marnat Elektriese Dienste Pty ltd 2013/079091/07

Marnat Elektriese Dienste Pty ltd 2013/079091/07 Vertrou ons vir al jou elektriese behoeftes. Trust us for all your electrical needs. Vertrou ons met jou toekoms; sonpanele, kragomsetters en battery sisteme.

Menigte mense vertrou ons al vir 25 jaar om aan hul diens te lewer so:
Vertrou ons met industriële werk; CO2 welders, oorhoofse krane en groter. Vertrou ons met jou veiligheid; elektriese hekmotors, elektriese motorhuisdeure, interkom stelsels en elektriese heinings. Vertrou ons met jou huis; elektriese instandhouding, huisbedrading en voorafbetaalde meters, geysers en alle elektriese toebehore.

04/07/2018
Menigte mense vertrou ons al vir 25 jaar+ om aan hul diens te lewer so:Vertrou ons met industriële werk; CO2 welders, oo...
20/07/2017

Menigte mense vertrou ons al vir 25 jaar+ om aan hul diens te lewer so:
Vertrou ons met industriële werk; CO2 welders, oorhoofse krane en groter.
Vertrou ons met jou veiligheid; elektriese hekmotors, elektriese motorhuisdeure, interkom stelsels en elektriese heinings.
Vertrou ons met jou huis; elektriese instandhouding, huisbedrading en voorafbetaalde meters, geysers en alle elektriese toebehore.

25 jaar in die besigheid, meer as 35 jaar se gesamentlike ondervinding tot jou beskikking. Marnat Elektriese Dienste, ve...
07/03/2017

25 jaar in die besigheid, meer as 35 jaar se gesamentlike ondervinding tot jou beskikking. Marnat Elektriese Dienste, vertrou ons.

Vertrou ons vir al jou elektriese behoeftes.
Trust us for all your electrical needs.

Herstelwerk so hoog in die lug is gevaarlik maar ons geniet wat ons doen.
15/11/2015

Herstelwerk so hoog in die lug is gevaarlik maar ons geniet wat ons doen.

Uitsorteer en merk verdeelborde is soms nie so maklik nie.
15/11/2015

Uitsorteer en merk verdeelborde is soms nie so maklik nie.

Volledige huis bedrading en installasie van alle elektriese benodighede.
15/11/2015

Volledige huis bedrading en installasie van alle elektriese benodighede.

17/10/2013

Address

Plot 198 Vyfhoek
Potchefstroom
2538

Telephone

+27725106617

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Marnat Elektriese Dienste Pty ltd 2013/079091/07 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Marnat Elektriese Dienste Pty ltd 2013/079091/07:

Share

Category