Gorba Bonsmaras

Gorba Bonsmaras Gorba Bonsmaras is a Registered Bonsmara Cattle Breeder. Other genetics finds their way into our combinations with very promising results.

We use Bristow(JRB), IVY and Breugem(JH) genetics in a unique 60/20/20 combination to create what we think is a adapted fertile animal with ample milk.

07/05/2024
01/05/2024
01/05/2024

MARICO BUSHVELD BONSMARA VEILING

LOT 8 CJS 21-61
🐮Vroeryp, goed bevleesde bul met breedte en mooi balans.

🌱Vanaf Hartwater, Afrika-rooiwater en Galsiekveld.

VEILING:
Woe 8 Mei 2024
🕚11:00
📍Zeerust Veilings Gronde

KONTAK:
Colin Saunders 084 701 4206
Johan de Jager 083 305 1042
Francois Bornman 082 889 0059

📑Hennie Enslin 082 323 2093

01/05/2024

Marico Bushveld Bonsmara Group
LOT 6 | CJS 210073

Vroegryp bul, gebalanseerd met goeie spring van rib.
Baie mooi manlikheid en balans!
Uitstaande vel en haar.
Uitstaande te**is en skede.

VEILING:
8 Mei 2024, Zeerust.

KONTAK:
Colin Saunders 084 701 4206
Johan de Jager 083 305 1042
Francois Bornman 082 889 0059
Hennie Enslin 082 323 2093

06/04/2024

💥SAVE THE DATE

Marico Bushveld Bonsmara  Veiling !

🐂 Bonsmara-beeste met top genetika!

🗓 8 Mei 2024

🕚 11:00

📍 Zeerust Veilings Gronde

📒Katalogus volg binnekort!

Vir verdere besonderhede kontak: Hennie Enslin ☎️082 323 2093 by  Swarico Afslaers

Together; Thriving Together







06/04/2024

💥SAVE THE DATE💥

Marico Bushveld Bonsmara  Veiling !

🐂 Bonsmara-beeste met top genetika!

🗓 8 Mei 2024

🕚 11:00

📍 Zeerust Veilings Gronde

📒Katalogus volg binnekort!

 
Vir verdere besonderhede kontak: Hennie Enslin ☎️082 323 2093 by  Swarico Afslaers

Together; Thriving Together






29/08/2016

Fotos op hierdie blad vertoon is almal aan Kopiereg onderhewig en is die eiendom van die onderskeie telers wat dit voorsien het. Enige gebruik daarvan sonder die toestemming van die eienaar sal as oortreding van die Kopiereg wetgewing beskou word.

09/04/2013

So breek die tyd ook aan dat die beeste na die veilings terrein vervoer moet word. Hendrik het hard gewerk en individuele krale vir die bulle gebou sodat bulle makliker besigtig kan word. More(Woensdag) oggend laai ons 07H00 al Gorba Bonsmaras se beeste en sal dan gereed wees vir die "kykweer" wat om 14H00 gaan plaas vind. Die bulle wat ek sover gesien het lyk baie goed en sal kopers voorwaar kwaliteit kan bekom. Die vroulike diere lyk ook goed en is ons selfs in die droogte geseend met mooi Bonsmaras. Sien graag van ons vriende en mede telers op die veiling!!

Overvaal sale 11 April 2013
13/03/2013

Overvaal sale 11 April 2013

Address

Farm Rietfontein 434 IQ
Potchefstroom
2520

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gorba Bonsmaras posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share