10/07/2023
We have an position available for a qualified plumber.
Candidate must have at least 3 years work experience and a valid driver's license.
If you are interested and meet the requirements for the position, email or whatsapp your cv.
Please read through the ad for details.
____ Afrikaans
Ons het 'n posisie beskikbaar vir 'n gekwalifiseerde loodgieter.
Kanidaat moet minstens 3 jaar werksondervinding hê, asook 'n geldige lisensie.
Indien jy belangstel en voldoen aan die vereistes epsos of whatsapp jou cv.
Lees deur die adverstensie vir vereistes en inligting.