AM Acres Lawn And Landscaping

AM Acres Lawn And Landscaping At AM Acres, we don’t just create gardens — we create beauty and grow happiness, one garden at a time. 🌱

Creating beauty - season upon season.

Armand - 084 549 2427

Lyk jou tuin of hy ‘n moeilike week gehad het? 😂Los hom vir ons! ✂️🌱AM Acres Lawn & Landscaping — Jou tuin, ons trots. 💚...
04/09/2026

Lyk jou tuin of hy ‘n moeilike week gehad het? 😂

Los hom vir ons! ✂️🌱
AM Acres Lawn & Landscaping — Jou tuin, ons trots. 💚

📞 084 549 2427

🌱 NOG ’N TEVREDE KLÏENT! 🌱Nog ’n klient se lawn dressing suksesvol afgehandel! 👌Moenie wag tot jou gras vaal en yl lyk n...
27/08/2026

🌱 NOG ’N TEVREDE KLÏENT! 🌱

Nog ’n klient se lawn dressing suksesvol afgehandel! 👌

Moenie wag tot jou gras vaal en yl lyk nie — kry jou lawn dressing nou gedoen en gee jou gras die beste kans om mooi, dig en gesond te groei. 🌿

📞 Kontak AM Acres Lawn & Landscaping
084 549 2427

🌱 Jou tuin – Ons trots! 🌱

🌱 DIS DAARDIE TYD VAN DIE JAAR 🌱Gee jou grasperk die aandag wat dit verdien met professionele lawn dressing. Verbeter jo...
21/08/2026

🌱 DIS DAARDIE TYD VAN DIE JAAR 🌱

Gee jou grasperk die aandag wat dit verdien met professionele lawn dressing.

Verbeter jou grond, vul ongelyke areas, en bevorder ‘n digte, gesonde en pragtige groen grasperk.

‘n Pragtige grasperk begin met die regte grond.
📞 Kontak ons vandag vir jou kwotasie.
084 549 2427

🌿 KLEIN WERK. GROOT VERSKIL! 🌿Van kaal en vaal ➡️ na vars, netjies & mooi! ✨🪴Nog ’n klein landscaping-projek suksesvol v...
13/08/2026

🌿 KLEIN WERK. GROOT VERSKIL! 🌿

Van kaal en vaal ➡️ na vars, netjies & mooi! ✨🪴

Nog ’n klein landscaping-projek suksesvol voltooi. 🏡💚

AM Acres Lawn & Landscaping
📞 084 549 2427
🌱 Jou tuin – Ons trots

🍂 VERSTOPTE GEUTE? Ons het jou gedek! 🍂Moenie wag totdat ’n verstopte geut waterskade aan jou huis veroorsaak nie.✅ Verw...
27/07/2026

🍂 VERSTOPTE GEUTE? Ons het jou gedek! 🍂

Moenie wag totdat ’n verstopte geut waterskade aan jou huis veroorsaak nie.

✅ Verwyder blare, grond en vuil
✅ Verseker dat water weer vrylik vloei
✅ Help om duur herstelwerk te voorkom
✅ Betroubare en professionele diens

Gee jou geute die aandag wat hulle verdien – sodat jy met die volgende reënseisoen gerus kan wees. 🌧️

📞 084 549 2427

“Ons sorg vir jou tuin én jou huis.” 🌿

Lente is oppad …  🪻Die mooiste herinneringe word in die tuin gemaak – kinders wat speel, familie wat kuier en die geur v...
20/07/2026

Lente is oppad … 🪻

Die mooiste herinneringe word in die tuin gemaak – kinders wat speel, familie wat kuier en die geur van ’n braai op ’n sonnige middag.

Laat AM Acres Lawn & Landscaping jou tuin gereed kry vir die seisoen wat voorlê.

📞 084 549 2427

Moenie wag vir die eerste reën om uit te vind jou geute is verstop nie! 🍂 Bespreek jou winter-geutskoonmaak vandag nog. ...
10/07/2026

Moenie wag vir die eerste reën om uit te vind jou geute is verstop nie! 🍂
Bespreek jou winter-geutskoonmaak vandag nog.
📲 084 549 2427
🌿 AM Acres Lawn and Landscaping.

🌧️ VOOR DIE VOLGENDE REËNBUI TOESLAAN!Verstopte geute kan lei tot water skade, vog en duur herstelwerk.Bespreek nou jou ...
25/06/2026

🌧️ VOOR DIE VOLGENDE REËNBUI TOESLAAN!

Verstopte geute kan lei tot water skade, vog en duur herstelwerk.

Bespreek nou jou eenmalige geut-skoonmaak by AM Acres Lawn & Landscaping.

📞 084 549 2427

STOP om elke naweek met die grassnyer te baklei! 🚫🌿Ons sny, snoei, spit en versorg jou tuin sodat jy kan ontspan.📞 Bel A...
19/06/2026

STOP om elke naweek met die grassnyer te baklei! 🚫🌿

Ons sny, snoei, spit en versorg jou tuin sodat jy kan ontspan.

📞 Bel AM Acres Lawn and Landscaping vandag:
084 549 2427

🌱 Jou tuin – Ons trots 🌱

🌿 Op soek na ’n tuindiens wat méér doen as net gras sny? 🌿By AM Acres Lawn and Landscaping sorg ons vir jou tuin van hoe...
10/06/2026

🌿 Op soek na ’n tuindiens wat méér doen as net gras sny? 🌿

By AM Acres Lawn and Landscaping sorg ons vir jou tuin van hoek tot kant, sodat jy ’n netjiese en gesonde buitelugruimte kan geniet.

✅ Gras sny
✅ Bedding spit en instandhouding
✅ Onkruidbeheer
✅ Snoei van bome en struike
✅ Rypdoek beskikbaar vir die wintermaande

Ons is trots op kwaliteit werk, betroubare diens en aandag aan detail.

📞 Kontak ons vandag nog vir ’n GRATIS kwotasie!
084 549 2427

AM Acres Lawn and Landscaping
🌱 Jou tuin – Ons trots 🌱

Address

15 Palm Street
Potchefstroom

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00

Telephone

+27845492427

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AM Acres Lawn And Landscaping posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to AM Acres Lawn And Landscaping:

Shortcuts

Share

Category