30/01/2023
Elektriese firma in Montana, Pretoria het 'n vakante pos vir 'n GEKWALIFISEERDE ELEKTRISIËN met n geldige bestuurslisensie.
Stuur asb verkorte CV na [email protected] .
Salaris R8000 - R12000, onderhandelbaar na gelang van ondervinding, vir 3 maande proeftyd. Sal daarna aangepas word indien vas aangestel word.
❗️REAGEER ASB SLEGS OP HIERDIE ADVERTENSIE INDIEN JY WEL N ROOISEËL KWALIFIKASIE HET. Ondervinding nie noodsaaklik nie, kwalifikasie wel.