13/03/2026
Die massakonstruksie van die wêreldklas Pretoria-kampus vorder goed! Soos uit dié lugfoto sigbaar, realiseer hierdie kampusdroom doelgerig en word die boustene vir ’n hoopvolle toekoms neergelê. Kan jy al saam visualiseer waar 5 000 Fonties hulle studiereis in 2028 gaan begin?
Kanton