De Beer's Plumbing.

De Beer's Plumbing. Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from De Beer's Plumbing., Plumbing service, 793 Jacqueline Drive, Pretoria.

More almal, bietjie humor vir die Donderdag 🫢🤣👍🙏❤️LEKKER DAG ALMAL
05/02/2026

More almal, bietjie humor vir die Donderdag 🫢🤣👍🙏❤️
LEKKER DAG ALMAL

More almal, so kom Januworry ook amper tot op n einde🙏Nou staar ons na Februarie, DIE MAAND VAN LIEFDE❤️❤️❤️❤️ ONS WIL B...
27/01/2026

More almal, so kom Januworry ook amper tot op n einde🙏
Nou staar ons na Februarie, DIE MAAND VAN LIEFDE❤️❤️❤️❤️
ONS WIL BIETJIE LIEFDE TERUG GEE MET 15% AFSLAG OP ALLE WERK💪💪💪

VERTEL JULLE GELIEFDES, FAMILIE EN VRIENDE❤️❤️❤️
LIKE EN SHARE ASB🙏
MOOI DAG ALMAL💪

En daar kom 2025 tot op n einde🪠🚿🛁🚽Wil net baie dankie se vir almal se ondersteuning deur die jaar en sien uit om in 202...
29/12/2025

En daar kom 2025 tot op n einde🪠🚿🛁🚽
Wil net baie dankie se vir almal se ondersteuning deur die jaar en sien uit om in 2026 nog sterker ons dienste te lewer💪
Ons wens almal n wonderlike 2026🎉🎉🎉

More almal, Kersfees is hier🙏🎄🙏🎄Hoop julle het n geseende tyd saam familie en vriende 💪Ons is oop deur hierdie tyd vir e...
22/12/2025

More almal, Kersfees is hier🙏🎄🙏🎄
Hoop julle het n geseende tyd saam familie en vriende 💪
Ons is oop deur hierdie tyd vir enige loodgieter probleme👍👍👍
Geniet die festivities en veilig wees🙏🎄🙏🎄

More almal, hoop dit gaan great en julle is Baie excited vir Kersfees🎄💪🙏Net nog n paar dae👍👍👍As daar enige iets is wat j...
19/12/2025

More almal, hoop dit gaan great en julle is Baie excited vir Kersfees🎄💪🙏
Net nog n paar dae👍👍👍
As daar enige iets is wat julle raak sien voor julle gaste arriveer, skakel ons gerus.
Onthou maar net altyd n royal flush beats a full house any day😁😁😁
Great dag almal🙏🙏🙏

Morning everyone, we are here for all your plumbing needs over the festive season 🎄🎄🎄Have a blessed time with family and...
12/12/2025

Morning everyone, we are here for all your plumbing needs over the festive season 🎄🎄🎄
Have a blessed time with family and friends 🙏🙏🙏

More almal, net nog n paar van ons vorige projekte💪Hoop julle almal het n lekker en veilige naweek🙏Skakel ons gerus vir ...
05/12/2025

More almal, net nog n paar van ons vorige projekte💪
Hoop julle almal het n lekker en veilige naweek🙏
Skakel ons gerus vir enige loodgieter werk, groot en klein.👍
De Beer's Plumbing 072 807 6944.

More almal, skakel ons gerus vir enige loodgieter werk 👍Ons is oop die hele Desember👍Doen al 19 jaar loodgieter werk in ...
01/12/2025

More almal, skakel ons gerus vir enige loodgieter werk 👍
Ons is oop die hele Desember👍
Doen al 19 jaar loodgieter werk in die ooste👍
Great dag vir julle almal🙏

Hierdie was ook n fun projek, was nice om met Geberit Monolith te werk💪
28/11/2025

Hierdie was ook n fun projek, was nice om met Geberit Monolith te werk💪

Nuwe bestuurder 💪
27/11/2025

Nuwe bestuurder 💪

More almal, so bietjie n blast from the past💪Hierdie was n projek in 2012.Die projek saam ander kontrakteurs was actuall...
26/11/2025

More almal, so bietjie n blast from the past💪Hierdie was n projek in 2012.
Die projek saam ander kontrakteurs was actually in die House and Home tydskrif gepubliseer.👌👌👌

26/11/2025

Address

793 Jacqueline Drive
Pretoria
0060

Telephone

0728076944

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when De Beer's Plumbing. posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to De Beer's Plumbing.:

Share