19/12/2024
BJ Glas & Aluminium sal gesluit wees vir die Kers Seisoen van Vrydag 2024-12-20 van 12:00 tot Maandag 2025-01-06 om 07:30.
Baie Dankie aan al ons kliente vir die jaar se ondersteuning. Volgende jaar maak ons weer so 🎄😎🦾