DV Elektries

DV Elektries 3 PHASE & SINGLE PHASE
# FAULT FINDING
# INSTALLATIONS
# MAINTENANCE
# C.O.C.

Het nog 'n ups vir 'n kliënt geïnstalleer
21/09/2017

Het nog 'n ups vir 'n kliënt geïnstalleer

Het in Silverton vir maxspice hierdie masjiene op gekoppel en nuwe sensors in geit sodat hul Spice kan lees en reg werk.
03/09/2017

Het in Silverton vir maxspice hierdie masjiene op gekoppel en nuwe sensors in geit sodat hul Spice kan lees en reg werk.

Daar is dit nou, klaar met nog 'n solar projek in Benoni 'n 10kw steel. En die hout huis ook krag in gesit. Sal later da...
03/08/2017

Daar is dit nou, klaar met nog 'n solar projek in Benoni 'n 10kw steel. En die hout huis ook krag in gesit. Sal later daai foto's post

Ons vorder darem met die site
24/07/2017

Ons vorder darem met die site

Het tot in die vroeë oggend ure gewerk om pyp werk klaar te kry. Als goed gegaan en hul kon Vrydag begin gooi.
08/05/2017

Het tot in die vroeë oggend ure gewerk om pyp werk klaar te kry. Als goed gegaan en hul kon Vrydag begin gooi.

Small things needed fixing so we did it.Big or small jobs we do it all
27/04/2017

Small things needed fixing so we did it.
Big or small jobs we do it all

Het vandag weer fout opsporing gedoen op die DB'S. Was 'n transformator wat deur die weerlig geslaan was. Maar water pom...
07/04/2017

Het vandag weer fout opsporing gedoen op die DB'S. Was 'n transformator wat deur die weerlig geslaan was. Maar water pompe pomp weer.

Another job well done
04/04/2017

Another job well done

Address

Pretoria
0159

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when DV Elektries posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to DV Elektries:

Share

Category