11/02/2022
Hiermee wil ek die kans gebruik om elke klient vanaf my gunsteling boerseuns , hoef sny meester , Trok /Grondverskywer verkopers , Mediese staats amptenare , Mnr Jan publiek hiersmee bedank vir die ondersteuning die afgelope twee jaar. Sonder julle sou ons nie nog hier wees nie.
Dankie