WTH Projekte

WTH Projekte Electrical services

28/09/2025
*Kom kuier saam by die Bultfontein fees!*💃💃🕺🕺Saterdag 4 Desember 2021 10h00 tot laatRibbraai kompetisie (Deelnemers brin...
17/11/2021

*Kom kuier saam by die Bultfontein fees!*💃💃🕺🕺
Saterdag 4 Desember 2021 10h00 tot laat
Ribbraai kompetisie (Deelnemers bring eie ribbetjies om te braai)
Worsbroodjies (R30 – bestel asb voor of op 29 November 2021)
Hindernisbaan R50pp
Stalletjies
Veiling om 14h00
Kontak 067 406 8615 vir bestelling van worsbroodjies en om stalletjies te bespreek
Whatsup groep https://chat.whatsapp.com/Li6VtLaFsSo9Z8TjB9ajer - fotos van die items wat opgeveil gaan word sal hier gedeel word
Almal is welkom! Bring gerus vriende en familie. Fondse wat ingesamel word sal gebruik word vir die versorging van die behoeftige gesinne in ons omgewing.

WhatsApp Group Invite

Goeie nuus!!!! WTH Projekte bied ook nou die volgende dienste aan ons gewaardeerde kliënte:Ontwerp en maak van unieke ho...
11/12/2020

Goeie nuus!!!! WTH Projekte bied ook nou die volgende dienste aan ons gewaardeerde kliënte:
Ontwerp en maak van unieke hout produkte soos houtdeure en hout tafels, skaaf van planke "lip and groove" Kontak persoon Wessel van Tonder 071 8869120 Mike Erlank 064 112 9576

Caring for our customers and employees by ensuring compliance to regulations
06/05/2020

Caring for our customers and employees by ensuring compliance to regulations

Businesses must comply with new regulations to protect their workers against the spread of Covid-19.

Address

110 Akasiastr Bultfontein
Pretoria
0120

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when WTH Projekte posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to WTH Projekte:

Share

Category