ALU Dynamix

ALU Dynamix ALU Dynamix fabricate any aluminum doors windows stacking doors sliding doors and also fixing and ma

ALU Dynamix fabricate any aluminum doors windows stacking doors sliding doors and also fixing and maintenance of systems installed give us a call

More aand Mega Oval dankie aan almal wat gehelp het my weer kom moed gee het om dit aan te pak was moedeloos maar W 83 i...
20/09/2024

More aand Mega Oval dankie aan almal wat gehelp het my weer kom moed gee het om dit aan te pak was moedeloos maar W 83 is terug dankie aan Johan Huisamen en Fenna Huisamen vir julle hulp veral dankie aan Frans Swart hy was die een my gese het sondag spuit en werk ons jou kar al wou ek nie maar dankie maar hier is ons nou reg vir die seisoen

Nog n stukkie werk deur Rian Huisamen, kontak hom gerus vir enige aluminium werk.0723106237 of rianhuisamen@gmail.com❤️V...
10/05/2023

Nog n stukkie werk deur Rian Huisamen, kontak hom gerus vir enige aluminium werk.
0723106237 of [email protected]

❤️Vervang hout sonder om te breek of te bou met aluminium asook staalvensters. Geen hout bly agter nie, als word verwyder.

❤️Stacker deure

❤️Skuifvensters

❤️Skuifdeure gewoon of palace

❤️Kan enigiets bou of ontwerp na klient se behoefte.

❤️Aluminium huisdeure enige ontwerp asook badkamer en slaapkamer deure.

Nog n tevrede klient van ALU Dynamix .Vir enige aluminium werk, kontak gerus vir Rian Huisamen by 0723106237 of epos ria...
09/12/2022

Nog n tevrede klient van ALU Dynamix .Vir enige aluminium werk, kontak gerus vir Rian Huisamen by 0723106237 of epos [email protected]

08/09/2022

Een van sy soort deur wat verby n garage deur se hanger moes verby kom niks is onmoontlik nie

Ceres huis done and dusted
08/09/2022

Ceres huis done and dusted

Klient stuur my n foto gestuur kan ons so iets maak bietjie kop gekrap maar daar is hy nou
08/09/2022

Klient stuur my n foto gestuur kan ons so iets maak bietjie kop gekrap maar daar is hy nou

Houthuis saam Jean van der Merwe job well done
10/08/2022

Houthuis saam Jean van der Merwe job well done

Stoep toe gemaak job done
10/08/2022

Stoep toe gemaak job done

Ceres Puma garage done and dusted was n challenge met baie nooks en crannies maar ons kon dit reg kry weldone op my team
15/07/2022

Ceres Puma garage done and dusted was n challenge met baie nooks en crannies maar ons kon dit reg kry weldone op my team

Geen werk te groot of te klein kontak ons gerus die is nog werk wat ons klaar gemaak het
23/06/2022

Geen werk te groot of te klein kontak ons gerus die is nog werk wat ons klaar gemaak het

Ceres Before During After
23/06/2022

Ceres
Before
During
After

Address

Rawsonville
B-7623

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00

Telephone

0723106237

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when ALU Dynamix posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to ALU Dynamix:

Share