16/12/2014
Huishoudelike plaagbeheer soos vliee, miere,muskiete,ens.
Plaagbeheer in die restuarantbedryf bv. rotte en kakkerlakke.
Onkruidbeheer soos op gholfbane en plaveisel,asook heinings en treinspore om ongewenste onkruid en gras te beheer.
Ons is altyd hier vir u met raad en alle plaagoplossings.