Marx & Suidkus Tuine en Besproeiing

Marx & Suidkus Tuine en Besproeiing Ons lewer uitstekende en betroubare diens by u privaat woning, vakansiehuis of kompleks, skakel gerus vir Stefan Marx op 0844430090 vir 'n gratis kwotasie

Met menigde gelukkige kliente en 14jaar gevestig in die bedryf, sien ons uit om goeie diens aan u ook te lewer.

Riversdale
28/02/2025

Riversdale

Dit is met ñ seer hart dat ons met jul deel dat CC, gisteraand sy engel vlerke gekry het. Vir jare was hy deel van ons s...
11/06/2023

Dit is met ñ seer hart dat ons met jul deel dat CC, gisteraand sy engel vlerke gekry het. Vir jare was hy deel van ons span en het altyd sy beste gegee! Jy was nou ñ ruk lank nie by ons, maar kort kort gevra hoe dit gaan, en ons kliente het ook steeds na jou gevra nadat jy rustig geraak het. Dankie vir jou opofferings en harde werk. Jy en Yster kan nou lekker kuier! Rus nou sag by Die Vader, sonder enige pyn! Tot ons mekaar weer sien. 💕

Trotse borg en ondersteuner van die Outeniqualand Boerevereniging se 4x4 dag vandag te Vleesbaai.
24/09/2022

Trotse borg en ondersteuner van die Outeniqualand Boerevereniging se 4x4 dag vandag te Vleesbaai.

19/09/2022
Installeering van drupper en filter stelsel naby George.
19/09/2022

Installeering van drupper en filter stelsel naby George.

Hier is die installasie gedoen van 'n pompstelsel naby Grootbrakrivier.
19/09/2022

Hier is die installasie gedoen van 'n pompstelsel naby Grootbrakrivier.

Na 'n lang stilte op sosiale media, is ons terug. Die werk stroom in en ons is baie dankbaar. Ek plaas van die werk gedo...
19/09/2022

Na 'n lang stilte op sosiale media, is ons terug.
Die werk stroom in en ons is baie dankbaar. Ek plaas van die werk gedoen deur Stefan Marx.

Installeering van 200mm pyplyn Rheenendal. 1.8km in totaal.

Die mees onlangste besproeiing installasie vir ñ Kiwi vrug boord. Trots op ons werk. 🥝🥝
17/08/2021

Die mees onlangste besproeiing installasie vir ñ Kiwi vrug boord. Trots op ons werk. 🥝🥝

Installering van 315mm pyplyn(2km) met sementwerke te Heroldsbaai.
10/08/2021

Installering van 315mm pyplyn(2km) met sementwerke te Heroldsbaai.

01/01/2021

Aan al ons kliente wens ons 'n voorspoedige nuwe jaar. Mag 2021 vol seen wees. Dankie vir jul ondersteuning. Groete. Stefan Marx

Hard gewerk in die inperking. Hieronder die fotos van besproeiing installasie in Traval/Klawer, Wes-Kaap. Nou is die boe...
05/12/2020

Hard gewerk in die inperking. Hieronder die fotos van besproeiing installasie in Traval/Klawer, Wes-Kaap. Nou is die boer reg vir die plant van bloubessies.

Netjiese plant van LM gras te Glentana en Hartenbos.
05/12/2020

Netjiese plant van LM gras te Glentana en Hartenbos.

Address

George Tot Mosselbaai
Reebok
6505

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27844430090

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Marx & Suidkus Tuine en Besproeiing posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share