14/06/2026
ππ₯³ Vandag vier ons nie net nog 'n jaar in besigheid nie β ons vier 27 jaar van harde werk.
Vandat ons, ons deure oopgemaak het 27 jaar gelede, was ons gemeenskap se ondersteuning ongelooflik!
Aan elke kliΓ«nt, werknemer, verskaffer en ondersteuner, baie dankie vir elkeen se ondersteuning deur die jare. Sonder julle sou dit nie moontlik gewees het nie! π
Ons sien uit na nog vele meer jare van puik diens aan julle. π₯β¨