Bassopa Sekuriteit Reitz

Bassopa Sekuriteit Reitz Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Bassopa Sekuriteit Reitz, Home Security Company, PAN STRAAT 2 REITZ (H/V SAREL CILLIERS EN PAN STRAAT), Reitz.

Bassopa Sekuriteit Reitz
058 004 0016 Beheer
073 686 8877 Sel
058 004 0017 Admin
Ons installeer, moniteer, reageer en diens van CCTV /ALARM STELSES HEKMOTORS ELEKTRIESE HEININGS.

Bietjie voor Bassopa en Na Bassopa.Kontak ons gerus vir n gratis kwotasie.058 004 0016
04/09/2026

Bietjie voor Bassopa en Na Bassopa.

Kontak ons gerus vir n gratis kwotasie.

058 004 0016

Dit waarin Bassopa baie goed in is!!!CCTV Installasies gedoen soos dit moet wees, en ons gooi sommer 'n paar hekmotors o...
01/09/2026

Dit waarin Bassopa baie goed in is!!!
CCTV Installasies gedoen soos dit moet wees, en ons gooi sommer 'n paar hekmotors ook net in vir show.

Kontak gerus die manne wat weet van Sekuriteit!

Bassopa
058 004 0016

17/08/2026
Sjoe wat n koue en besige Naweek by Bassopa!Dankie tog vir   Die koue kon nie Spotbot en Bassopa se reaksie keer om diew...
11/08/2026

Sjoe wat n koue en besige Naweek by Bassopa!
Dankie tog vir
Die koue kon nie Spotbot en Bassopa se reaksie keer om diewe vas te keer nie!

2 x positiewe inbrake.
3 x arrestasies.

Well done manne!

Kontak Die Bassopa Span gerus vir jou gratis sekuriteits kwotasie en Demo van Spotbot stelsels.

058 004 0016/17



06/07/2026
17/06/2026
Nog 'n besig week hier by Bassopa Sekuriteit se tegniese afdeling. Dit was die week van Provision-ISR South Africa en  D...
24/05/2026

Nog 'n besig week hier by Bassopa Sekuriteit se tegniese afdeling. Dit was die week van Provision-ISR South Africa en

Die stelsels komplimenteer mekaar perfek! Goeie beeld en goeie vermoe om skelms uit te hou!

So as jy dink aan n CCTV stelsel gee die ouens wat kan n kans om jou te kwoteer op die beste oplossing vir jou veiligheid.

Die Bassopa span kan!!

Kontak 058 004 0017 vir jou gratis kwotasie vandag nog en wees veilig met ons diens!

CCTV soos dit moet wees. Provision kameras met n   beste manier om jou eiendom te beskerm!Kontak die Bassopa Manne vir j...
30/04/2026

CCTV soos dit moet wees.
Provision kameras met n beste manier om jou eiendom te beskerm!
Kontak die Bassopa Manne vir jou gratis kwotasie en demonstrasie!
058 004 0017
058 004 0016

Address

PAN STRAAT 2 REITZ (H/V SAREL CILLIERS EN PAN STRAAT)
Reitz
9810

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bassopa Sekuriteit Reitz posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Bassopa Sekuriteit Reitz:

Shortcuts

Share