02/04/2026
πΈπ£ GeseΓ«nde Paasfees! π£πΈ
Mag hierdie Paasnaweek vir jou en jou geliefdes gevul wees met vrede, vreugde en nuwe hoop. πΏβ¨
Baie dankie vir julle volgehoue ondersteuning β dit beteken vir ons ongelooflik baie!
Geniet die spesiale tyd saam met familie en vriende, en mag julle huise altyd gevul wees met geluk en seΓ«ninge. π‘π
Groete,
Havenga Ingeboude Kaste & Rame