RJC Roofing -PTY Ltd

RJC Roofing -PTY Ltd Roofing Specialist , all construction related queries and maintenance

Grond/Klei dam wat lek ? Hier installeer ons vir Carpe Diem Trebus in Stilbaai ' n geo liner en PVC dam lyning. Dankie v...
04/11/2021

Grond/Klei dam wat lek ? Hier installeer ons vir Carpe Diem Trebus in Stilbaai ' n geo liner en PVC dam lyning. Dankie vir die ondersteuning. Kontak my gerus vir 'n kwotasie.

Creating a homey atmosphere with exposed roof trusses shouldn't cost an arm or a leg. Using the correct installer will m...
11/10/2021

Creating a homey atmosphere with exposed roof trusses shouldn't cost an arm or a leg. Using the correct installer will make all the difference in the small details at the end.
We specialize in all aspects of roofing but offer other construction related services at very affordable rates.
If you're wondering if we do it , we most probably do , send us a message Garden Route Roofing & Water Solutions , 082 842 9600 or email us @ [email protected].

Need a new roof ? We can assist in all related enquiries regarding to design , manufacture , supply and erecting of your...
05/10/2021

Need a new roof ? We can assist in all related enquiries regarding to design , manufacture , supply and erecting of your house's new roof. Or if you are adding a new extension to your house we can be of assistance as well.

Old roofing needs attention? We can be of assistance here as well. If you look after something it tends to last longer. Whether there are leaks or structural areas that needs attention, we specialize in all roofing related issues.

With allmost a decade in experience and expert knowledge in all aspects of roofing you can be assured that we will answer your questions and offer you an affordable solution that works.

Give us a call or send a whatsapp message.
082 842 9600

When you are bussy building a house , the electrician attends to the electrical aspects , the plumber to the plumbing......
27/09/2021

When you are bussy building a house , the electrician attends to the electrical aspects , the plumber to the plumbing... So when the carpentry and roofing needs attention, you can contact Garden Route Roofing & Water Solutions .

The roof of your house is one of the most important parts of the structure you call your home .
Lattice Girder , Flying Valley , Durch hip , Hip Girder , Closed Jack , Queenpost , Rafter Bracing , Bottom chord runners - these terminologies all have a specific place and purpose in the structure of your roof . You can contact me for all roofing related enquiries. I specialize in roofing and know how all the components are put together , from designing , manufacturing and erecting.

Based locally in the Hessequa area you can be assured that you will recieve specialist services at affordable rates and adequate timelines.

20/09/2021

Hierdie klient van ons , in Stilbaai , het met n kondensasie probleem gesit waar vogtige lug in die dak kondenseer en teen die mure afloop sodra die son op die dak skyn , ons het vir hulle n Windmaster Whirleybird opgesit om toe te sien dat die vogtige lug in die dak uitgesuig word en sodoende die kondensasie probleem oplos.

Vir enige navrae in terme van vog wat deurslaan op mure, dak lekkasies , struktuur probleme of selfs nuwe dakke en rubberising van ou dakke , kontak ons gerus , met die wete dat ons plaaslik gebasseer is en u maklik van diens kan voorsien.

'n Dak is nie net die ding wat jou droog hou as dit reën nie , dit hou jou veilig wanneer daar storms woed , kan vir jou...
20/09/2021

'n Dak is nie net die ding wat jou droog hou as dit reën nie , dit hou jou veilig wanneer daar storms woed , kan vir jou stoorplek verskaf en spasie om alternatiewe energie bronne op te sit . Juis vir hierdie redes kan jy nie kanse vat met die oprigting van 'n dak nie. Mens het 1 kans om dit reg te doen , anders het jy probleme vir baie jare. Ons verskaf gespesialiseerde dienste , met n eienaar - bestuurs gedrewe besigheid waarin die eienaar by alle projekte self betrokke is en ' n spesialis in dakke is. Hiermee kan jy staatmaak daarop dat alle aspekte aangespreek en aan voldoen sal word.
Ons kan ook ou dakke restoreer , hetsy dit strukturele probleme is of n dak wat lek , ons kan ou dakke seel met DuGill Eco Rubber en alle struktuur probleme regmaak.
Vir jou sonkrag stelsel kan ons spesialis produkte gerbuik om die panele skoon te maak en applikasies van produkte doen wat keer dat daar nie aanpaksels van soute of enige ander besoedeling daarop opbou en die kraglewering van die paneel benadeel nie.
Kontak my gerus vir enige navrae.
JD van der Merwe
082 842 9600

Vir dak oprigting , strukturele herstelwerke , plafon installasies , seël van dakke en enige onderhoud werke kan jy ons ...
13/09/2021

Vir dak oprigting , strukturele herstelwerke , plafon installasies , seël van dakke en enige onderhoud werke kan jy ons met gemoedsrus kontak vir n kwotasie. Ons bied ook baie ander kontruksie verwante dienste.

Is jy besig om 'n nuwe huis te bou en wil jy graag kaste enig in hulle soort in jou huis hê , of wil jy dalk jou ou komb...
08/09/2021

Is jy besig om 'n nuwe huis te bou en wil jy graag kaste enig in hulle soort in jou huis hê , of wil jy dalk jou ou kombuis of huiskaste n revamp gee ? Hierdie is projekte wat in Stilbaai gedoen is en afgegee is aan baie tevrede kliente. Of dit soliede hout , melamien of MDF is , elke behoefte van jou versoek sal aandag tot op die kleinste detail geniet. Kontak ons gerus vir 'n gratis kwotasie.

Om iets besonders van jou braaikamer / onthaalarea te maak hoef nie 'n arm en 'n been te kos nie. Mitek kappe wat deur o...
06/09/2021

Om iets besonders van jou braaikamer / onthaalarea te maak hoef nie 'n arm en 'n been te kos nie. Mitek kappe wat deur ons voorsien word kan met 'n bietjie ekstra aandag mooi gemaak word en met IsoBoard Thermal Insulation wat gebruik word vir die plafon , wen jy op 2 fronte , naamlik die mooi estetiese voorkoms en die uitstekende isolasie vermoë van hierdie produk. IsoBoard kan op vele ander maniere ook aangewend word en ons kan jou daarmee help. Kontak ons vandag nog vir 'n kwotasie op daardie projek wat al so lank oor kop gekrap word.
Ons kan jou selfs help met jou hele projek , uit die grond uit tot by die dak en al die dele tussenin.
Kontak besonderhede : JD van der Merwe, M.D. 082 842 9600
[email protected]
Facebook: Garden Route Roofing & Water Solutions

Lente is oppad en voor jy weet is dit Desember en sonskyn weer , as daar n area is wat aandag nodig het by jou huis of n...
30/08/2021

Lente is oppad en voor jy weet is dit Desember en sonskyn weer , as daar n area is wat aandag nodig het by jou huis of n projek wat jy graag wil afhandel voor die Desember vakansie , kontak my gerus vir n kwotasie.
Dienste waarmee ons u kan help is:
-Alle instandhouding op u woonhuis/vakansie huis
-Instilasie van reënwater opgaar tenks
-Restorasie van ou soliede hout vloere / vensters & deure.
-Enige teelwerk - alle vloer teëls , badkamers , colour screeds en laminates
-Klip bekleeding en klip bouwerk
-Instilasie van alle standaard tipes plafonne asook Riet en sink plafonne
-Pasmaak meubels/tafels/kaste/butcher blocks
-Indien u wonder of daar iets is wat ons kan doen wat nie op die lys is nie , is die kans baie goed dat ons dit wel doen , kontak ons met vrymoedigheid.
Geseënde week
GRRWS Groete

Gebasseer in die tuinroete ( Riversdal ), wees gerus , dat wanneer u ons nodig het dat ons slegs 'n oproep vêr is. Ons k...
24/08/2021

Gebasseer in die tuinroete ( Riversdal ), wees gerus , dat wanneer u ons nodig het dat ons slegs 'n oproep vêr is. Ons kan u help met die volgende dienste:
-Alle instandhoudingswerke op u woonhuis / vakansie huis
-Renovasies/Hernuwing van verweerde houtwerke
-Renovasies van u woonhuis / vakansie huis.
-Skoonmaak van geute , seël van dakke , rubberising van dakke ( 10 jaar waarborg )
-Oprigting van nuwe dakke of aanbouïngs se dakke
-Instilasie van reënwater opgaar tenks en pomp sisteme
-Instilasie van alle standaard plafonne asook riet plafonne
-Hegting / Instilasie van u skulderye , gordyn reëlings , handoek reëlings en dekor.
-Instilasie van stortdeure , Aluminium deure & vensters.
-Instilasie van televisie brackets, televisie en klank sisteme
Ons kan u help met alles waarvoor u nooit tyd kry of dalk nie die vaardigheid voor het om die taak aan te pak nie. Geen werk is te groot of te klein nie. Op versoek sal ons selfs u gras sny. 🧰🪚🔨🪛

Address

Heidelberg Avenue 13 C
Riversdale
6670

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00

Telephone

+27828429600

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when RJC Roofing -PTY Ltd posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share