Expectations Interiors

Expectations Interiors Manufacturing furniture and recreating dated furniture to fab and exciting items! Turning your heart Thinking out of the box with each unique item we produce.

Something different than the usual store bought items, for the creative and free thinking individual. If you can imagine it, we can create it. All of our items are made with love and tender care.

Van al die stoele wat ons al gemaak het, is hierdie offisieel die cuteste sloeltjie nog!Gebou vir n eenjarige, oulikste ...
02/06/2018

Van al die stoele wat ons al gemaak het, is hierdie offisieel die cuteste sloeltjie nog!

Gebou vir n eenjarige, oulikste poplap..

Chairs for an arty young man!
16/08/2016

Chairs for an arty young man!

Done and dusted!Custom made na die kliënt se spesifikasies.
21/05/2016

Done and dusted!
Custom made na die kliënt se spesifikasies.

And so these two beauties are sold and in their way to America! Whoop whoop!!
06/05/2016

And so these two beauties are sold and in their way to America! Whoop whoop!!

Ons vervaardig pallet meubels ook.TE KOOP: Enkelbed kop stukkie - geverf in kleur van jou keuse. R850
19/03/2016

Ons vervaardig pallet meubels ook.
TE KOOP: Enkelbed kop stukkie - geverf in kleur van jou keuse. R850

Baie waagmoed en ñ liefde vir kleur! Kyk hoe skep die skildery en die stoele se kleur,  perfekte harmonie.
19/03/2016

Baie waagmoed en ñ liefde vir kleur! Kyk hoe skep die skildery en die stoele se kleur, perfekte harmonie.

Eetkamer stoele vir n kleurvolle kliënt- gedoen met Nostalgie Fabrics se unieke materiaal. Uniek nê!
19/03/2016

Eetkamer stoele vir n kleurvolle kliënt- gedoen met Nostalgie Fabrics se unieke materiaal. Uniek nê!

S**k splinternuut uit ons stoor en Up For Grabs! R3500 elk
18/03/2016

S**k splinternuut uit ons stoor en Up For Grabs! R3500 elk

Ons het hierdie  twee antieke stoele in ñ erg verwaarloosde  toestand gekry. Sommige delete van die raamwerk was so vrot...
16/03/2016

Ons het hierdie twee antieke stoele in ñ erg verwaarloosde toestand gekry.
Sommige delete van die raamwerk was so vrot dat dit oor gebou moes word, asook die een stoel se agtervoete.
Baie liefde, ñ paar lae olie en stoffeer werk later, spog die tweetjies met splinter nuwe rokke- reg om enige vaal hoekie op te helder!

Inbox my as jy belangstel.

Address

Portion 75, Kromrivier
Rustenburg

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Expectations Interiors posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Expectations Interiors:

Share