Slimline Gutters Westcoast

Slimline Gutters Westcoast Installation of Seamless Aluminium Gutters in the West Coast of South Africa Goeie dag Weskus ons is Slimline Gutters Westcoast.

Ek, Christo Bernardo is gebore op Churchaven in die Weskus Nasionale Park en na al die jare is ons terug in die Weskus. St Helena Baai om die hele Weskus te voorsien van Aluminium Geute en ons belowe die beste pryse en diens van hoogstaande gehalte. Ons hooftak Slimline Gutters is gelee in Brackenfell onder leiding van Jannie Botha met jare lange ondervinding in die aluminium geut bedryf. So ons h

et volle ondersteuning en bystand van ons hoofkantoor en kan goeie, vinnige en gehalte diens verseker.

27/07/2024

Gutter Services When a leak has sprung or a gutter has sagged, many times a repair will rejuvenate and add years to the life of the gutter system. Poor construction or incorrect bonding on gutters often only reveal themselves a few years after installation. We fix any leak and go through your whole....

27/07/2024
16/03/2020

Dankie vir die wenk oor hoe om Facebook se algoritme te omseil - dit werk! Ek het n hele nuwe voer. Ek sien weer plasings van mense wat ek vir jare nie gesien het nie. So omseil jy Facebook se beperkte stelsel. Hul nuwe algoritme kies dieselfde paar mense - ongeveer 25 - wat jou plasings sal sien. Hou jou vinger op enige plek in hierdie plasing en klik op "copy". Gaan na jou blad om ' n nuwe plasing te begin. Druk met jou vinger op enige plek in die leë veld. Klik op "paste". Dié plasing sal die stelsel omseil

Some of our jobs
04/10/2019

Some of our jobs

20/07/2019

Our Service to the client

Gee u eiendom n pragtige afronding met ons Aluminium geute met 15 jaar waarborg op produk.Verhoog die waarde van u eiend...
24/04/2019

Gee u eiendom n pragtige afronding met ons Aluminium geute met 15 jaar waarborg op produk.Verhoog die waarde van u eiendom. Kontak ons gerus vir n gratis kwotasie by 022-7361058 of 081-4321344. Ons diens die Weskus en omliggende dorpe om u te voorsien van aluminium geute. Besoek asseblief ons webwerf www.slimlinegutterswestcoast.co.za vir meer inligting.
Give your property a facelift with our seamless Aluminium gutters with 15 years guarantee on product. Increase the value of your property. Please contact us on 022-7361058 or 081-4321344 for Free Quotes. We service the Westcoast and surrounding towns with Aluminium gutters installations. Please visit our website www.slimlinegutterswestcoast.co.za for more info.

24/04/2019

Address

37 Pelican Street
Saint Helena Bay
7390

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27814321344

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Slimline Gutters Westcoast posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Slimline Gutters Westcoast:

Share