JJ Cupboards & Maintenance

JJ Cupboards & Maintenance Vir ontwerp en bou van nuwe kaste of restorasies. Kontak my gerus vir n gratis kwotasie 0796306505

Nou die was n interessante projek gewees wat ons moes doen.
02/12/2021

Nou die was n interessante projek gewees wat ons moes doen.

My oom ek hoop jy geniet jou nuwe biltong kas....
02/12/2021

My oom ek hoop jy geniet jou nuwe biltong kas....

So vinnige saterdag werkie.
02/12/2021

So vinnige saterdag werkie.

Nog 'n kombuis klaar ek kan net nie wag om fotos te kry van die kombuis wanneer hulle klaar geteël het nie...
02/12/2021

Nog 'n kombuis klaar ek kan net nie wag om fotos te kry van die kombuis wanneer hulle klaar geteël het nie...

06/02/2021

Almal het hulle eie mening.

Geen besigheid kry net positiewe terugvoer. Ek probeer beste doen vir elke individuele persoon in die omstandighede wat daaraan verbonde is.

Begin voor "lock down" en ons het klaar gemaak na die lock down en as ek dit moet self sê dit lyk ongelooflik baie mooi.
04/10/2020

Begin voor "lock down" en ons het klaar gemaak na die lock down en as ek dit moet self sê dit lyk ongelooflik baie mooi.

Nog 'n vol kombuis klaar gemaak hoop die klient geniet hulle nuwe kombuis.
04/10/2020

Nog 'n vol kombuis klaar gemaak hoop die klient geniet hulle nuwe kombuis.

So vinnige klein projek klaar gemaak en op gesit.
29/09/2020

So vinnige klein projek klaar gemaak en op gesit.

Nog so klien boks projek klaar gemaak vandag.
13/08/2020

Nog so klien boks projek klaar gemaak vandag.

VCP Kampers geniet julle nuwe Dart Borde...
03/08/2020

VCP Kampers geniet julle nuwe Dart Borde...

Nou kan die manne wat kla oor dra,  STOOOOOOT...   hahahah.
03/08/2020

Nou kan die manne wat kla oor dra, STOOOOOOT... hahahah.

Address

11 JJ Pienaar Street
Secunda
2302

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27796306505

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when JJ Cupboards & Maintenance posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category