Victor Visagie Architecture

Victor Visagie Architecture We are dedicated to bringing you professional, unequalled architectural-and project management servi

Pragwoning in wording. Dit bly opwindend om te bou indien die korrekte span vir die projek genader word. 'n Suksesvolle ...
10/07/2026

Pragwoning in wording. Dit bly opwindend om te bou indien die korrekte span vir die projek genader word. 'n Suksesvolle projek bly 'n spanpoging. Vanaf die kliënt tot en met die arbeider op die terrein. Vir al u argitektoniese projekte kontak www.victorvisagie.co.za

Proposed dwelling for VPD. Designed by Victor Visagie Architecture. For all your architectural needs from inception to c...
03/07/2026

Proposed dwelling for VPD. Designed by Victor Visagie Architecture. For all your architectural needs from inception to close-out. Contact Victor at www.victorvisagie.co.za

STILBAAI HAWE – GESKIEDENIS (FEBRUARIE 1998)Gedurende Februarie 1998 het die eienaar van die destydse Albatros Restauran...
09/06/2026

STILBAAI HAWE – GESKIEDENIS (FEBRUARIE 1998)
Gedurende Februarie 1998 het die eienaar van die destydse Albatros Restaurant die kantoor van Victor Visagie Argitektuur genader om 'n ontwikkelingsvoorstel vir die gebied, wat tans weer onder bespreking is, voor te berei.
Alhoewel die voorgestelde ontwerp en materiaalkeuses daarop gemik was om die natuurlike omgewing te komplimenteer en te versterk, is die voorstel destyds ongelukkig nie deur die betrokke rolspelers goedgekeur nie.
Ons wens die aansoekers en die rolspelers sterkte toe met die nuwe hoofstuk

15/05/2026

Geboue ontwerp deur Victor Visagie (VVA) vir enige argitektoniese diens/ste. regoor RSA en in die buiteland. Kontak gerus vir Victor op 082 788 7971 of besoek ons webtuiste by www.victorvisagie.co.za

Ons volgende projek in Stilbaai-Duine. 3D voorstelling. Vir alle argitektoniese dienste Nasionaal en Internasionaal kont...
23/01/2026

Ons volgende projek in Stilbaai-Duine. 3D voorstelling. Vir alle argitektoniese dienste Nasionaal en Internasionaal kontak ons gerus by www.victorvisagie.co.za

Waterkantstraat, Stilbaai. Vir alle argitektoniese dienste wat deur u benodig word. Kontak gerus vir Victor op 082 788 7...
02/01/2026

Waterkantstraat, Stilbaai. Vir alle argitektoniese dienste wat deur u benodig word. Kontak gerus vir Victor op 082 788 7971. of besoek ons webtuiste. www.victorvisagie.co.za

Geen projek te klein of te groot. Alle Argitektoniese dienste. Besoek en kontak ons gerus by www.victorvisagie.co.za Ons...
26/12/2025

Geen projek te klein of te groot. Alle Argitektoniese dienste. Besoek en kontak ons gerus by www.victorvisagie.co.za Ons kantoor open weer 05 Januarie 2026. ons kantoor is oorkant op die hoek van Engin vulstasie en Steyns hardeware. Laat ook gerus 'n boodskap by 082 788 7971

Address

Attie Nel Building, Voortrekker Road
Stilbaai
6674

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Victor Visagie Architecture posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Victor Visagie Architecture:

Shortcuts

Share