10/09/2026
🏗️ Site Update | 4663 SKULPIESBAAI
Hi julle! 👋🏼 Hier is ’n vinnige update van projek 4663 in Skulpiesbaai.
Ons is nog in die beginfases van die projek, maar dinge is lekker aan die gang! 🏡
Hou ons blad dop vir die volgende updates soos die projek stap vir stap vorm aanneem. 👀
Volg saam met ons die reis van grond tot droomhuis.