Boshoff Projects

Boshoff Projects BUILD / RENOVATE / INSTALL - Bathroom/Kitchen/Roof&Ceiling/Paving&Tiling/Painting/Boundary wall/Carport/Carpentry&Steel/Electr./Plumbing/Munic.Build.Plans

27/04/2019

Amen !!!

Dit is ons strewe om te alle tye ons beste diens te lewer!Ons Bou, Restoureer & Installeer!U as klient se behoefte en te...
11/01/2016

Dit is ons strewe om te alle tye ons beste diens te lewer!
Ons Bou, Restoureer & Installeer!

U as klient se behoefte en tevredenheid is vir ons van grootste belang!

Kontak my gerus vir enige tipe Projekte -
(Bou-, Verf-, Staal-, Houtwerke asook Elektriese- en Loodgieterswerke)

Ek rond ook af en Installeer Interkomstelsels & Elektriese Hekmotors.

Ons verskaf ook goedgekeurde Munisipale Bouplanne.

Geen werk is vir ons te groot of te klein nie!

Ons doen Badkamers volledig oor volgens die klient se behoefte.Ons vervang die huidige bad met 'n nuwe bad of ons vervan...
10/01/2016

Ons doen Badkamers volledig oor volgens die klient se behoefte.

Ons vervang die huidige bad met 'n nuwe bad of ons vervang die huidige bad met 'n nuwe stort area.
Of
Ons verbeter die huidige stort area - verleng vloer indien genoegsame spasie, teel vloer, installeer glaspaneel & nuwe krane/stortkop.

Ons skuif en/of vervang die wasbak.
Ons skuif en/of vervang die toilet.
Ons teel die vloer en verf die binnemure en plafon.

Doen ook eie Loodgieterswerke in badkamer.

Veiligheidsomheinings asook Diefwerings is ook van ons grootste spesialiteite!Die Beveiliging van verskeie tipe Persele ...
10/01/2016

Veiligheidsomheinings asook Diefwerings is ook van ons grootste spesialiteite!

Die Beveiliging van verskeie tipe Persele bv. by skool-, woon-, besigheidsareas & andere, asook parkeerareas vir motors,
het 'n baie groot behoefte, dringendheid en prioriteit in ons Gemeenskappe geword!

Ontwerpe van omheinings word volgens kliente se behoeftes en keuses gedoen.
Kliente kies ook self die tipe staal gietstukke ter afronding van die bokant van die staal omheining.

Diefwerings - alle tipes maar vir die beste beveiliging - word volgens die venstertipes beplan, self vervaardig en geinstalleer.

Address

145 Fagan Street
Strand
7140

Telephone

0720213290

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Boshoff Projects posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Boshoff Projects:

Share