Louw's Loodgieters

Louw's Loodgieters On most insurance company's panel of plumbers. Registered with the PIRB to issue coc's on geyser, solar and heat pump installations.

Ek al baie gehoor "Ek ken iemand wat dit baie goedkoper as julle kan doen" Nouja.......
14/05/2023

Ek al baie gehoor "Ek ken iemand wat dit baie goedkoper as julle kan doen" Nouja.......

11/11/2022

Nou ja, kom ons gesels vandag oor wat dit behels om jou geyser te laat "diens". Ja dis reg, jou geyser moet gediens word, net soos jou motor gediens word om sy lewensduur te verleng.
Elke geyser vervaardiger installeer ñ "sacrificial anode" in hul geysers. Die anode is van magnesium of aluminium gemaak, wat ñ swakker metaal is as die staal waarvan die silinder gemaak word. Die swaar metale, harde water en roes val dan die anode aan en verweer hom, om sodoende jou geyser se sweislaste en element te beskerm.
Deur jou anode jaarliks te vervang, verleng jy jou geyser se lewensduur. Die vervaardigers vereis dit, maar niemand sê dit ooit vir die kliënt nie.
Dit is ñ relatiewe goedkoop prosedure, en word redelik vinnig afgehandel.
Daar het jy dit nou - deur jou geyser te diens, kan jy sy lewensduur aansienlik verleng.

07/05/2018

Welcome

Address

Struisbaai
7285

Telephone

+27284357854

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Louw's Loodgieters posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share