SWD Elektries

SWD Elektries for quality , reliable work on anything electrical your at the right place

Hier is twee van ons manne druk besig met foutsporing by n pakhuis net buite swellendam Ons lewer gehalte diens op motor...
03/07/2019

Hier is twee van ons manne druk besig met foutsporing by n pakhuis net buite swellendam Ons lewer gehalte diens op motors, fabrieke huis bedrading en vele meer skakel nou vir meer inligting 028 007 0203

Hoë spanning is geen spanning vir swd elektries bel nou vir n kwotasie 028 007 0203
20/06/2019

Hoë spanning is geen spanning vir swd elektries bel nou vir n kwotasie 028 007 0203

27/05/2019

Dis Tyd! SWD Elektries is nou ook oppie web! Deel asb Wyd en suid! Ons Is BAIE opgewonde om hierdie volgende stap te neem!

On stel bekend!
27/05/2019

On stel bekend!

Video made with Biteable. The World's Simplest Video Maker

Address

Swellendam
6740

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 15:30

Telephone

+27280070203

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SWD Elektries posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to SWD Elektries:

Share

Category

ONS STORIE

SWD Elektries is in 1994 gestig deur Pieter Van Rensburg, die besigheid se fokus was op elektriese dienste, hetsy herstel of intallering. In 2009 het Marius van Rensburg by sy pa se besigheid aangesluit en die dienste mandjie vergroot. Hierdie gedugte Pa en Seun span het sederdien ‘n veelvoudige dienste besigheid geword en word so wyd as aan die Weskus gebruik. Dienslewering is die wagwoord!, “Ons herstel en intalleer pompe, verkoeling, lugversorging, doen bedrading, meganisasie, en industriele bedrading... wel ons kan alles doen, ons het 5 voertuie op die pad, plase pakhuise en diesmeer is alledaags. Outomatisering is deesdae groot op ons agenda. As die mense vrae het laat hulle ons kontak by 028 007 0203”