Blitz'em Elektries

Blitz'em Elektries Elektriese konstruksie en instandhoudingswerk teen billike pryse Elektriese konstruksie en instandhouding teen billike pryse

30 Paneel Soninstallasie gedoen met 'n 10kVA inverter. Lekker om weg van Eskom-krag te wees!
12/02/2018

30 Paneel Soninstallasie gedoen met 'n 10kVA inverter. Lekker om weg van Eskom-krag te wees!

Op die heilige Saterdag trek ons 'n boorgatpomp ,ruil die motor en herinstalleer die pomp.... Heilige Saterdag....?? Ja,...
06/01/2018

Op die heilige Saterdag trek ons 'n boorgatpomp ,ruil die motor en herinstalleer die pomp.... Heilige Saterdag....?? Ja, die son het die hel uit ons gebrand... so warm die gom het van my plakkies se sole afgekom.... 43°C .....

Kontak my gerus vir BLITZEMSE bevredigende diens
20/01/2017

Kontak my gerus vir BLITZEMSE bevredigende diens

05/01/2017

Lank gewag, maar hier is ons nou op die lug! -DJE

Address

11 De Laan 16
Thabazimbi
0380

Opening Hours

Monday 07:00 - 21:00
Tuesday 07:00 - 21:00
Wednesday 07:00 - 21:00
Thursday 07:00 - 21:00
Friday 19:00 - 18:00

Telephone

0826501181

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Blitz'em Elektries posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Blitz'em Elektries:

Share

Category