24/06/2026
222 Vierkante Meter se Absolute Pragtige, Splinternuwe Mega Dakkerasie Projek in Uitenhage π πΈ Sien vorige posts vir fotos en videos van die proses ter voltooing van hierdie projek.
In die aangehegte video verduidelik Vickus Bothma GO4 Wood & Steel Creations vir u presies wat vervang en geseΓ«l en gedoen is.
Ons is ongelooflik dankbaar vir die fantastiese kliΓ«nte vir hul ondersteuning en dat ons hierdie projek vir hul kon voltooi. Mag u geseΓ«nd wees met absolute π― π persent gemoedsrus nou dat u fisiese dak oor u koppe veilig is nou en verewig. Baie Baie baie dankie vir u ondersteuning. Dit beteken die wΓͺreld vir ons dat u ons vertrou het om vir u te kon werk. Ons waardeer dit ongelooflik baie. Regtig. Dankie.
Dankie Liewe Jesus vir wonderlike kliΓ«nte en fantastiese geleenthede om ons trotse werkmanskap te mag toon. U help ondersteun en lei ons daagliks. Dankie.
Mag God ons almal ryklik seΓ«n vandag en verewig. In Jesus Naam. Amen. π
081 873 0413 βοΈ
Gratis Kwotasies
Uitstekende werkmanskap
Uitmuntende dienslewering
100 % π― sedert 2017
Sjoe maar dit lyk nou vir jou "spiekerish" Vickus! Great Job π πππππππππͺπͺπͺβ₯οΈβ₯οΈβ₯οΈπ€π€π€πππ
Deel asseblief? Dankie.π€
OK MiniMark Cuyler Street
Kenneth Botha
Hayley Bothma
Ceagan Bothma
Plumbago Hills
SPCA Uitenhage