14/05/2020
Ons is op bystand vir enige navrae en/of noodgevalle op:
• koelkamers
• vrieskamers
• lugversorgers
Ons is oop gedurende kantoor ure om bystand en ondersteuning te bied en beskik oor nodige dokumentasie om dienste te bied aan maatskappye wat reeds mag funksioneer onder die gelysde sektore soos aangedui deur die Nasionale Inperking.
073 656 7453
027 004 0026