21/10/2026
🏡 Van verweer en beskadig tot vars en opgeknap! 🔨✨
Hierdie huis het ’n volledige restourasie gekry, met aandag aan elke detail — van dakherstelwerk tot die finale verflaag. 🏠
🔧 Die werk wat ons gedoen het:
✅ Los dakplate vasgesit, roes verwyder en die dak geseël
✅ Krake in mure herstel en opgevul
✅ Houtbalke geseël
✅ Vensters se out putty verwyder en vervang
✅ Alle gebreekte vensters vervang
✅ Vensterrame se roes behandel en oorgeverf
✅ Die huis ’n vars nuwe verflaag gegee
✅ Staalhekke teen roes behandel en oorgeverf
Die resultaat? ’n Huis wat weer vars, netjies en opgeknap lyk! 🙌
Het jou eiendom ook aandag nodig? Kontak CT Construction & Maintenance vir ’n kwotasie en laat ons jou help om jou eiendom weer op sy beste te laat lyk!
📞 083 230 691
📧 [email protected]