21/11/2024
Dit is amper kerstyd en die familie is oppad!!!
Tannie Sarie gaan kla oor jou dak wat lek of jou krake in jou mure of miskien oor die waterkrisis in Welkom😖.
Nou is jou kans... bel ons dadelik en ons sorteer dit vinnig vir jou uit!!
Tannie Sarie gaan verseker dan net komplimente uitdeel ðŸ¤.
Kontak ons gerus vir 'n GRATIS kwotasie!!
FireFly Creations & Construction
064 902 9469