Pioneer Rally

Pioneer Rally Elke span sal geborg word deur ’n ‘celebrity sponsor’.

Pioneer Rally Fundraiser - giving visually and additionally impaired learners at Pionierskool - Worcester the gift of life-changing education, independence, dignity and hope and paving the way for a more inclusive and innovative future ⭐ Vir hierdie baie spesiale gebeurtenis sal top-bekendes uit die wêrelde van sport, musiek en ver-maaklikheid saamspan met studente en oud-studente van die Pioniers

kool vir Gesiggestremdes in Worcester. Die bekendes sal ’n roete ry uit Kaapstad en deur die natuurskoon van die Bolandse berge, elk met ’n blinde student as navigator. Die projek sal bewustheid van die vermoëns van sogenaamde ‘gestremdes’ aanwakker, terwyl dit geld in vir studiebeurse na die Pionierskool.

Dit is met groot hartseer en skok dat ons verneem van die heengaan van Johnny Davids 💜 Dankie, Johnny, vir jou inspirere...
16/04/2026

Dit is met groot hartseer en skok dat ons verneem van die heengaan van Johnny Davids 💜 Dankie, Johnny, vir jou inspirerende menswees en jou besondere mooi hart. Dit was vir ons ’n groot voorreg om jou beter te leer ken as ’n geliefde deelnemer aan ons Pioneer Rally Fondsinsamelings ⭐
Ons innige medelye aan Johnny se vrou, Liezel, hul kinders, asook familie en vriende in hierdie hartseer tyd 🙏
Pioneer Rally Pionierskool - Worcester

Pionierskool - Worcester Pioneer Rally 2025🏁🚗Na ’n fantastiese dag vol stories deel, lag en wiele op die pad, raak dit t...
02/12/2025

Pionierskool - Worcester Pioneer Rally 2025
🏁🚗
Na ’n fantastiese dag vol stories deel, lag en wiele op die pad, raak dit toe tyd om die enjins af te skakel en hoë hakke en strikdasse aan te trek vir die glansryke gala-dinee te ATKV-Goudini Spa 💃🎩🎻
👉 Kontak [email protected] indien jul graag van die foto's in hoë resolusie wil hê 📸

Pionierskool - Worcester Pioneer Rally 2025 🚗🏁The sighted drivers and their blind navigators then set off into the unkno...
02/12/2025

Pionierskool - Worcester Pioneer Rally 2025 🚗🏁
The sighted drivers and their blind navigators then set off into the unknown, relying soley on the raised dots of a braille route card to reach their final destination at Golden Valley Casino, Worcester 😎

💜 Pionierskool - Worcester Pioneer Rally 2025 het voorwaar gevoel soos 'n reunie 🥹'n Paar pit-stop oomblikke, vol lag en...
02/12/2025

💜 Pionierskool - Worcester Pioneer Rally 2025 het voorwaar gevoel soos 'n reunie 🥹

'n Paar pit-stop oomblikke, vol lag en gesels, vasgevang by ons wegspringpunt te We Buy Cars, Milnerton 🚗🏁
Dankie nogmaals aan al ons borge, vriende en vennote en veral ook ons hoofborge WeBuyCars Golden Valley Casino Fidelity ADT

23/11/2025

Vanaand 18h op kykNET Fiesta
🤩⭐

👉 Onthou om Donderdagaand, 20 November, voor die kassie in te skuif vir ons Pionierskool - Worcester Pioneer Rally inset...
19/11/2025

👉 Onthou om Donderdagaand, 20 November, voor die kassie in te skuif vir ons Pionierskool - Worcester Pioneer Rally insetsel oo kykNET BRAVO 🤩

---Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot.Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtvLike kykNET op Facebook: https://www.f...

18/11/2025
17/11/2025

Dankie Lundi Khoisan & kykNET Fiesta 🤩

🤩
17/11/2025

🤩

😁 En net so opgewonde oor Pionierskool - Worcester se Pioneer Rally insetsel op kykNET BRAVO op Donderdag, 20 November, 21:00 🤩

17/11/2025

Dankie kykNET Fiesta 🤩
👉 Donderdag, 23 November 2025, 18:00 📺

Baie dankie Lions Club Worcester ⭐
01/11/2025

Baie dankie Lions Club Worcester ⭐

Address

Worcester

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pioneer Rally posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share