N-hance Renovations & Maintenance

N-hance Renovations & Maintenance All maintenance & renovations, paving, painting of houses, roofs, facia's. Installing and maintenance of Electric Fencing.

26/01/2023
18/05/2019

Guesthouse in the beautiful seaside resort of Kleinbaai, near Gansbaai, Cape Whale Coast.

Soos ons uitstap en elke tree vir hierdie besigheid in geloof vorentoe neem, is dit ook my gebed dat elkeen van julle el...
12/02/2016

Soos ons uitstap en elke tree vir hierdie besigheid in geloof vorentoe neem, is dit ook my gebed dat elkeen van julle elke tree wat julle gee in geloof sal neem - of dit nuwe paaie of bestaandes is. Gee dit alles oor aan God en volg slegs Sy aanwysings!! Geseënde daggie almal!!

Hierdie besigheid is deur God opgerig en word slegs deur mense bestuur.  Ons wag geduldig op Sy leiding en antwoorde vir...
10/02/2016

Hierdie besigheid is deur God opgerig en word slegs deur mense bestuur. Ons wag geduldig op Sy leiding en antwoorde vir die pad vorentoe.

10/02/2016

Watch this space!!! New developments and ideas are being discussed. Will be sharing it shortly with you guys!!!

29/12/2015

Dringende herstel of onderhoudswerk wat gedoen moet word? Ons is die hele vakansie beskikbaar. Kontak ons gerus 072 656 4754

29/12/2015
28/12/2015

Op soek na 'n persoon met kennis van verf, teël en algemen herstel werk met geldige ry bewys. Moet kan bemark, en goeie mense verhoudings kan handhaaf. Kontak my by 072 6564754 tussen 08:00 en 17:00. Geen kansvatters.

15/12/2015

'n Jaar en 'n half terug het ek die besigheid Boland Electric Fencing begin en so dan en wan elektriese heinings aan gebring. Maart het ek my werk bedank by BMW en die verf van huise aan gepak. Ek het daarna gestreef om nog meer te doen. Myself bekwaam as sweiser en leer teël en nog meer. My moto: enige iets wat iemand anders kan doen, kan ek ook. Nie lank nie of die besigheids naam moes verander en word ons N - Hance Renovations & Maintenance Vandag danksy al my kliente vir wie ek tot diens kon wees die jaar, doens ons enige huisverbeteringe, hetsy 'n deur wat ingebou moet word, badkamers oordoen, verf, seël van dakke, laminated flooring, teël werk en nog baie meer. Jy noem dit, ons doen dit. Vir al hierdie kliënte, 'n baie geseënde kers seisoen saam met familie en vriende. Mag julle Nuwe jaar met mening afskop en net voorspoed en sukses inhou.

Met meeste kontrakteurs en besighede wat toemaak, wees verseker dat N-hance R&M net 'n oproep ver is vir enige krisisse wat mag ontstaan of om so 'n veranderingtjie of wat aan te bring as u nêrens heen gaan nie. Kontak my gerus vir enige onderhoudswerk by 072 656 4754

Vriendelike fees groete van my en die span.

Nog nuwe projekte voor die jaar draai!
15/12/2015

Nog nuwe projekte voor die jaar draai!

Nog 'n stap in die regte rigring!
03/12/2015

Nog 'n stap in die regte rigring!

01/12/2015

Kontak my vir die volgende: Verf van u huis, Verf van dakke, Seel van daklekke, verf en herstel van geute, facias en soffits, elektriese heinings, algemene herstelwerk, Teelwerk, paving, verf en herstel van ceilings, PVC Ceilings, Paving, sweiswerk, opsit van afdakke, corrogated of IBR en sommer enige herstelwerk in en om die huis. Goeie werk gewaarborg, verwysings beskikbaar vir u gemoedsrus. Geen werk is te klein of te groot. Like en share asb my blad. Dankie aan al my huidige kliente vir julle ondersteuning. Drulk op my mommer oor die groot dae. Altyd beskibaar vir enige herstelwerk in en om die huis. Feesgetye wense aan al my kliënte.

Address

Worcester
6850

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when N-hance Renovations & Maintenance posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category