Artificial Grass Boland

Artificial Grass Boland Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Artificial Grass Boland, Landscape Company, Hoogstraat 12, Worcester.

Pragtige tuintjie wat ons vir 'n baie gelukkige klient gedoen het.
24/03/2016

Pragtige tuintjie wat ons vir 'n baie gelukkige klient gedoen het.

Hier het ons 18mm gras geinstalleer voor die pragtige huis. Ons gras komplimenteer die stene van die huis en die stene v...
21/03/2016

Hier het ons 18mm gras geinstalleer voor die pragtige huis. Ons gras komplimenteer die stene van die huis en die stene van die inrit baie mooi.

Nog 'n suksesvolle pragtige stukkie grasperk wat ons in die Paarl geinstalleer het.
18/03/2016

Nog 'n suksesvolle pragtige stukkie grasperk wat ons in die Paarl geinstalleer het.

Dis 'n lekker verrassing om so berig in ons plaaslike koerant vanoggend te lees.
17/03/2016

Dis 'n lekker verrassing om so berig in ons plaaslike koerant vanoggend te lees.

Nog 'n pragtige installasie, netjies afgerond met cobble stene rondom die tuinbedding se rante. Ons het die boom ook 'n ...
28/02/2016

Nog 'n pragtige installasie, netjies afgerond met cobble stene rondom die tuinbedding se rante. Ons het die boom ook 'n mooi cobble steen rant rondom gegee en opgevul met spierwit klippies. Dit maak hom nou 'n baie mooi fokuspunt.

HAPPY VALENTINES !!
14/02/2016

HAPPY VALENTINES !!

Hier het ons vir die klient baie gruis ingery om die grond te lig, sodat die gras gelyk met die swembad se rand kan wees...
12/02/2016

Hier het ons vir die klient baie gruis ingery om die grond te lig, sodat die gras gelyk met die swembad se rand kan wees. Dan aaneenlopend met die grasperk is daar 'n mini golfbaan met 4 gaatjies.

Drostdy Worcester se verspring put.
12/02/2016

Drostdy Worcester se verspring put.

Nog 'n gelukkige klient !! Dis ongelooflik wat ons gras se kleur aan hierdie spasie doen !!!
03/02/2016

Nog 'n gelukkige klient !! Dis ongelooflik wat ons gras se kleur aan hierdie spasie doen !!!

Nadat ons 3 vragte se bome en onkruid uitgehaal en weggery het, het ons klient 'n pragtige stuk grasperk.
30/01/2016

Nadat ons 3 vragte se bome en onkruid uitgehaal en weggery het, het ons klient 'n pragtige stuk grasperk.

Ongelooflike transformasie !!
22/01/2016

Ongelooflike transformasie !!

Kleinberg kleuterskool in de doorns.
22/01/2016

Kleinberg kleuterskool in de doorns.

Address

Hoogstraat 12
Worcester

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Artificial Grass Boland posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Artificial Grass Boland:

Share