15/05/2026
Dit is weer winter, en die laaste ding wat enige iemand wil hê, is n koue bad/stort in die aand!
A.G.V van die bo gemiddelde kalk in Potchefstroom se water, Pak ons elemente aansienlik vinniger op, en brand uit.
Om onverwagse koue water te voorkom, stel ons voor u n element vervanging eenmaal per jaar minstens doen.
Die kragbesparing op n nuwe element teenoor n opgepakte een is ook ongeveer 15%
Skakel ons gerus vir al u :
Loodgieter probleme
Algemene nutsman, herstel en opknappingswerk, binne en buite die huis.
Badkamer renovasies
Watertenk installasies
En vele meer
HC Plumbers and Maintenance
0731504042