30/10/2026
🌸 DIS WEER 28-DAE DIEET TYD! 🌸
Wil jy makliker, gesonder en lekkerder gewig verloor? Dan is hierdie dieet net wat jy nodig het! 💕
Ons uiters smaaklike 28-Dae Dieetprogram help jou om gesonder eetgewoontes aan te leer terwyl jy op pad is na jou gewigsverliesdoelwitte.
🥗 Heerlike, vars slaaie
🍎 ’n Verskeidenheid vars vrugte
🥦 Baie vars groente
Met goeie nakoming en konsekwentheid kan jy mik na ’n gewigsverlies van 5 kg of meer in ’n maand. Resultate verskil van persoon tot persoon.
💵 Vir so min as R105 per dag!!
☀️ Die somer is om die draai! Begin vandag werk aan jou gesonder, fikser jy. Jou strandlyfie wag!
📲 WhatsApp ons vandag vir meer inligting en om jou plek te bespreek! 0813441822
🌸 Die Pienk Huis
Gesond eet was nog nooit so lekker nie!