03/11/2026
’n Inbraak kan binne minute gebeur.
Met Suidpunt Sekuriteit se intelligente kameramonitering, toegewyde beheerkamer en vinnige reaksiespan word verdagte aktiwiteite gemonitor sodat daar betyds opgetree kan word.
Moenie wag totdat dit met jou gebeur nie. Maak seker jou eiendom is beskerm.
Suidpunt Sekuriteit – Ons hou wag, sodat jy gerus kan wees.
Kontak ons
Struisbaai (Hoofkantoor)
028 4356044